Die jongste blou- en groendruppelverslag het die meeste politieke partye se grootste vrees bevestig – ʼn waterkrisis is op hande en die regering is daarvoor te blameer.
Lees meerAlles vir Woensdag 6 Desember 2023
NGV nou nóg ʼn tree nader aan wet
Die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) het Woensdag sy ANC-meerderheid gebruik om die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) onveranderd te aanvaar.
Borgtog vir ‘Bittereinder’ wat glo aanrand
Francois van der Merwe, die Bittereinders se direkteur, is Woensdag ná ʼn vlugtige hofverskyning op borgtog vrygelaat.
R100 000-beloning ná DA-man se moord
Chris Pappas, die burgemeester, sê raadslid Nhlalayenza Ndlovu is nóg ʼn slagoffer van die wetteloosheid en geweld wat in die land en binne die politieke stelsel heers.
Kaapse patrolleerder verorber onkruid
Volgens Kaapstad se burgemeester gaan die nuwe onkruidstroper ʼn groot rol speel om mettertyd die waterkwaliteit in die Zandvlei-vleiland te verbeter.
R5 miljoen glo op weermaghoë se begrafnis geblaas
ʼn Minder uitspattige – maar steeds waardige – begrafnis sou meer gepas gewees het, veral gegewe die dringende behoeftes om die weermag se verdediging- en beskermingskapasiteit te versterk.
DA op pad hof toe oor heraanstelling van Brink
“Hoekom is die regerende koalisie in die Stad Johannesburg se raad so desperaat om Floyd Brink as die stadsbestuurder te hê?”
Polisie vra publiek se hulp ná moord op Leap-beamptes
Die verdagtes word ook met die moord op ʼn Leap-beampte verbind wat tydens die taxi-geweldbetoging in Augustus doodgeskiet is. Lasbriewe vir inhegtenisnemings is deur die hof uitgereik.
Cele-assistent kerjakker op belastinggeld
Polisieminister Bheki Cele hou egter vol dat sy Oktober-vakansie Frankryk toe deur ʼn private maatskappy betaal is.
Taylor Swift is ‘Time’ se persoon van die jaar
“Ons het ‘n keuse gemaak wat vreugde verteenwoordig. Iemand wat ‘n lig na die wêreld toe bring.”
ToekomsVenster: Hy is ’n ware Vader vir ons
Praat met God en noem Hom met die grootste vrymoedigheid Vader.
Maroela Media se Kersfees-musiekspeellys
Maroela Media het spesiaal vir jou en jou gesin ʼn Kersfeesliedjie-speellys saamgestel met van die beste en mooiste Afrikaanse Kersliedjies.
Resep: Eenbak-hoenderkerrie
Wie sal nou neus optrek vir dié heerlike hoenderkerrie?
Resep: Melkkos
ʼn Suid-Afrikaanse gunsteling wat jou aan jou ouma se kombuis sal herinner.
Drawwers laat tekkies klap by Monument
Nagenoeg 1 000 atlete het laat November deelgeneem aan die Voortrekkermonument-halfmarathon in Pretoria.
Bydraers in gemeenskap weer met gesogte pryse vereer
“Solidariteit se volgende groot doelwit is die bou van ʼn onafhanklike skool, wat ʼn hupstoot sal gee aan ʼn onafhanklike Afrikaanse skolekonsessienetwerkplan.”
Veiligheidswag by winkelsentrum doodgeskiet
Een van die verdagtes is ook tydens die oor-en-weer-skietery gewond.
Simoné klim in popsanger se stewels vir nuwe donkerkomedie
Met stywe, helderpienk uitrustings, hemelhoë wit stewels en sterk opinies, gee Simoné lewe aan haar popsangerkarakter, “Jolene”.
Lauren Dickason nou eers later gevonnis
Die minimum vonnis vir moord in Nieu-Seeland is lewenslange tronkstraf.
Foto’s: Tshwane-burgemeester vier Kersfees saam met hawelose mense
“Politici het nie al die antwoorde nie, maar met behulp van organisasies sonder winsbejag, kerkleiers en sakelui, kan daar groot opheffingswerk in die stad gedoen word.”