Die eerste spelers slaan Donderdagoggend af en tot Sondag sal die eksklusiewe Leopard Creek die speelplek wees van altesame 156 internasionale beroepsgholfspelers met groot drome van wêreldroem.
Alles vir Woensdag 6 Desember 2023
Verdagte in moord op Rustenburgse sakeman los borgtogaansoek
Die ander verdagte in die moord op Ben Gumbi het verskeie ander onverwante aanklagte teen hom, insluitend gewapende roof.
Skotland se Hollie maak Sesnasies-buiging
Hollie Davidson sal die eerste vrou word wat as assistent-skeidsregter in ʼn Sesnasies-wedstryd optree wanneer Engeland teen Wallis op Twickenham uitdraf.
Gedig: Die veertjie
“En sy skrik vir die veertjie verras deur die antwoord wat so gou uit die hemel kon kom.”
Dis nou laaste roman sê E Kotze op 90
Dit is nou beslis haar laaste boek, sê die bekroonde skrywer E Kotze, beter bekend as “Sussie”, oor haar roman, Hulle noem haar Carminda.
Blitse werk hard vir Kaapse sukses
“Dit is lekker om te sien hoe die ouens weer vir mekaar en met glimlagte op hul gesigte speel. Ons aanvallende spelers is fiks en gereed vir aksie en ons gaan beslis taai teenstanders in Kaapstad wees.”
Kommer oor 88 000 tienerswangerskappe in een jaar
Daar is groot kommer oor die hoë syfer van swangerskap onder skoolgaande tieners.
Pogings verskerp om ministers se prestasie-uitslae te bekom
Vincent Magwenya, Ramaphosa se woordvoerder, het vroeër gesê die president het geen verpligting om die uitslag van die prestasiebeoordelings bekend te maak nie.
‘ANC so vervalle hy spog nou al met sy mislukkings’
Die ANC-regering verkeer in die waan dat dit ʼn groot prestasie is om miljoene Suid-Afrikaners van maatskaplike toelaes te voorsien.
Drie broers by inisiasieskool doodgeskiet
Drie broers is dood en ʼn vierde broer veg om sy lewe na ʼn skietvoorval by ʼn inisiasieskool in die Oos-Kaap.
Gedagte vir die dag: Hoe meet jy sukses?
Daar is soveel ander belangriker dinge wat ons eintlik behoort te evalueer.