Die deelnemers moes huiswaarts keer nadat hul biefstuk-braaivernuf nie die beoordelaars beïndruk het nie.
Lees meerAlles vir Donderdag 24 Augustus 2023
Versoeke om Mkhwebane uit te skop voor ‘goue handdruk’
“Dit sou ʼn onreg wees as sy toegelaat word om met ʼn goue handdruk af te tree.”
Departement betaal 21% meer as markprys vir tenderdiesel
ʼn Woordvoerder van die departement het erken dat die departement bykans R1,76 miljoen betaal het vir 67 000 liter diesel (R26,26 p/l).
Video: Hulde gebring aan Bradley Olivier by Silwerskermfees
“Ons gaan vir Bradley eer deur dié fliek wat ons saam geskryf en vervaardig het. Ons het so ver gekom, en ek mis hom verskriklik.”
Veldbrande woed voort in Griekeland
Minstens 20 mense is reeds dood.
Man oor stropery in Krugerwildtuin gevonnis
“Hulle het die voetspore gevolg en die beskuldigde met ʼn jaggeweer, ammunisie en ander items, wat vir stropery gebruik word, betrap.”
Hofsaak oor Roedtan-plaasmoord gaan voort
Die vier verdagtes se regsverteenwoordiger het vroeër versoek dat die saak uitgegooi word.
Al meer SA’ners loop deur onder huisbrake
Die jongste Slagoffers van Misdaad-verslag toon dat agt uit tien Suid-Afrikaners nog bedags alleen in hul woonbuurt sal stap. Slegs drie uit tien sal dit ná donker waag.
Talle vrae (en een vermoede) ná Prigozhin se dood
Die presiese omstandighede rondom Yevgeny Prigozhin se dood is nog onbekend. Maar kenners vermoed die Russiese rebelleleier se dood is net dalk die vergelding waarna pres. Wladimir Poetin sedert Prigozhin se kortstondige rebellie vroeër vanjaar gesoek het.
Tronkstraf vir vyf wat tydens Julie-oproer steel
Die sakeman het getuig dat hy die bokse kon identifiseer danksy die kenmerkende plakkers daarop. Hy het ook getuig dat hy miljoene rande weens die plundering verloor het; geld wat hy steeds nie kon herwin nie.
ToekomsVenster: God het ʼn plan met jou lewe
Staan op uit jou doodsbestaan en lewe!
Geskiedenis, teater vat hande in dokumentêr
“Dit sal mense herinner aan die rol wat die kunste daarin speel om die status quo uit te daag. Dit is presies wat die Cape Flats Players gedoen het.”
Topontwerper deel wenke vir deftige mansdrag
Of jy nou trou, matriekafskeid hou of regmaak vir ʼn deftige werksfunksie – Yihan Lourens-Brönn se wenke sal jou op jou beste laat lyk.
Miljoene in skadevergoeding ná ‘kwaadwillige’ inhegtenisneming
ʼn Man wat “kwaadwillig” deur die polisie in hegtenis geneem is, het skadevergoeding van R3,4 miljoen ontvang – maar eers nadat hy byna drie jaar lank agter tralies was.
Salmaan gaan Steven se kapteinskoene volstaan
“Ek weet hoe baie die span vir sy ondersteuners beteken en ek sal alles in my vermoë doen sodat hulle trots op ons sal bly.”
‘Hulle is steeds vrou’ sê vrou wat gevangenes bederf
“Ons wou hulle net vir ʼn dag ook spesiaal laat voel het.”
All Blacks gaan nie vir fisieke Bokke terugstaan
“Dit is ons finale wedstryd vóór die Wêreldbeker en dit is van kritieke belang vir ons voorbereidingswerk; ons spelers moet slaggereed wees vir die toernooi.”
Burgemeester Brink help self vullis opruim
Cilliers Brink het spanne in Mamelodi gaan help om vullis te verwyder terwyl die stad alles moontlik doen om agterstande in te haal.
Afrikaanse fliek vier vriendskap, selfaanvaarding en ouer word
In dié fliek onderneem vier vroue wat ouer as 60 is ’n reis na binne en ontdek dat dit nooit te laat is om te ontwikkel en selfs te verander nie.
Gemeenskappe deel in Silwerskermfees se jolyt
Drie gratis rolprentvertonings is met behulp van sonkrag vir die gemeenskappe van Hangberg, Ravensmead en die Bo-Kaap aangebied, sodat hulle ook in die opwinding van kykNET se jaarlikse rolprentfees kan deel.