“Ek wou nie verneder voel as hy iets sê wat ons altwee eintlik klaar weet nie.”
Lees meerAlles vir Donderdag 23 Maart 2023
Rusland sê ekonomie sal teen 2024 sanksies gewoond wees
Rusland sal teen 2024 heeltemal gewoond wees aan Westerse sanksies, het die land se eerste minister Donderdag gesê.
‘Lewensgevaarlike’ N10-slaggatpad by Sanral aangemeld
“Die hoeveelheid voertuie, veral vragmotors wat mangaan vervoer, het toegeneem en dié nasionale pad het ʼn lewensgevaarlike plek geword.”
Video: Kanonsaluut vir Belgiese koninklikes met besoek aan SA
Pres. Ramaphosa sal vir die volgende vyf dae gasheer vir koning Philippe, sy vrou, koningin Mathilde, en verskeie Belgiese hooggeplaastes speel.
Wêreldatletiek verskerp dalk reëls oor transgender-atlete
Die verbod op Rusland, weens die gebruik van verbode middels, sal moontlik ook opgehef word.
Entstoftekorte kan krisis vir veebedryf veroorsaak
“Die staat het tans ʼn monopolie op die verskaffing van entstowwe, maar die regering versuim om voldoende voorraad betyds beskikbaar te stel.”
ANC in Gauteng slyp sy tande vir Tshwane
ʼn Spesiale raadsvergadering word vir 28 Maart belê om ʼn nuwe uitvoerende burgemeester vir Tshwane aan te stel.
Hierdie rocker sê ‘hou bene hou!’
Hierdie jaar durf dié rocker die 21 kilometer lange Two Oceans-maraton nie net op eie stoom aan nie, maar ten bate van Breadline Africa.
Polisie se landelike veiligheidsplan sukkel steeds
“Terwyl die polisie sy voete sleep met die inwerkingstelling van die strategie, het ons ʼn vlaag plaasmoorde, rooftogte op plase, massamoorde in landelike nedersettings en veediefstal gesien.”
Verdagte in hof ná biokinetikus se ontvoering
Riana Pretorius word ʼn week later egter steeds vermis.
‘SA moet help met Rusland-Oekraïne-konflik’ – België
Die Suid-Afrikaanse regering het hom intussen uitgespreek oor die Internasionale Strafhof se besluit om ʼn lasbrief vir die Russiese president, Wladimir Poetin, se inhegtenisneming uit te reik.
Sanger wat dood vryspring, bring hulde aan ontslape pa
Hy kon nog altyd maklik oor die gebeure in sy lewe sing en gesels, maar om ’n liedjie oor sy pa se kort stryd met kanker te skryf, was vir hom bitter ink om sy pen in te doop.
BP staak lugvaartbedrywighede in SA
Die DA meen nou Air BP se uittrede kan die begin wees van ʼn uitgebreide beleggingsonttrekking uit Suid-Afrika deur Europese ondernemings.
ToekomsVenster: Behoort voor bely
Mense wat bely, maar nie behoort nie, gee iewers op. Dalk is dit jou getuienis van en met die kerk. Bly dan soek totdat jy ʼn geloofsgemeenskap vind wat regtig omgee en gaan daar tuis.
‘Real Housewives van die Wynlande’: Nou gaan die hare in die Wes-Kaap waai
“Die kykers gaan beslis aanklank vind by elke vrou, op die punt van hulle stoele sit wanneer dinge ernstig raak en soms emosioneel geroer word.”
Water in emmers ‘die norm’ in Heidelberg
ʼn Kragonderbreking het Rand Water se stelsels tot so ʼn mate ontwrig dat water vir twee weke lank na Heidelberg afgesny is.
Gevaarlike stormweer vir Kaap voorspel
Hoewel uitermatige reën in Maart ongewoon vir die Kaap is, waarsku die weerdiens teen kitsvloede en skade aan infrastruktuur.
Stormers kies Bokke om Leinster te tem
Spelers soos Steven Kitshoff, Damian Willemse en Frans Malherbe sal hierdie naweek vir die Stormers teen Leinster in aksie wees. Daarteenoor sal die Ierse klub sonder Johnny Sexton moet klaarkom.
Boekoorsig: Lekker & goed
Nou kan jy en jou gesin heerlik aan die geregte smul sonder om skuldig te voel.
Bethel Music vandeesweek in SA te sien
“Dit is vir ons regtig ʼn groot geleentheid om oor kerk- en taalgrense heen bymekaar te kom en die Here te aanbid.”