Na ʼn lang gesoek vir ʼn gepaste titel vir ons kind se meesterstuk, het manlief met hierdie Shakespeariaanse idioom “slaai dae” opgekom wat verwys na ’n tydperk van sorglose onskuld, idealisme, en plesier geassosieer met die jeug.
Alles vir Donderdag 23 Maart 2023
Lekkerlag-komediereeks ‘Blits-Bulletin’ nou te sien
Mense wat veral van die Amerikaanse reekse “Brooklyn Nine-Nine” en “Scrubs” gehou het, sal hierdie reeks terdeë geniet.
Resep: Hoender, mielies en avokado op blaarslaai
Hierdie slaai sal perfek vir jou volgende kosblik wees.
Bakkies bots teen olifant
Twee bakkies het Woensdagaand teen ʼn olifant gebots op die R71 by Gravelotte in Limpopo.
Draaiers tem Indiërs in eie agterplaas
Indië het sy eerste tuisreeksnederlaag in vier jaar gely toe Australië die derde eendagwedstryd in Chennai gewen het.
‘Ek is in beheer’, sê Malema tydens speaker-mosie
Doris Dlakude, adjunkhoofsweep van die ANC, het op haar beurt die EFF as “anargiste en agente van vernietiging” beskryf met hul “populistiese en vernietigende gedrag”.
Mosie vir parlementêre ondersoek na Phala Phala misluk
“Indien jy in die onskuld van jou party se president geglo het, sou jy ʼn ondersoek ondersteun het om sy naam in ere te herstel. Hoekom ontsê jy hom van die geleentheid om te antwoord in hierdie saak.”
Drie wat glo Eskom bedrieg kry borgtog
ʼn Voormalige Eskom-werknemer en ʼn ma en seun is in die Hendrina-landdroshof in Mpumalanga op borgtog vrygelaat nadat hulle Eskom glo uit byna R15 miljoen bedrieg het.
Gedagte vir die dag: Kom na God toe
As ons ons sondes bely, Hy is betroubaar en regverdig om ons sondes te vergewe en ons skoon te maak van alles wat verkeerd is. (1 Johannes 1:9)