Al hoe meer huishoudings belê in sonkrag en ander rugsteunstelsels, met die gevolg dat duur items soos nuwe voertuie en meubels vir eers op die lange baan geskuif word.
Alles vir Donderdag 23 Maart 2023
Dubbeltragedie tref Jessica die seekoei
“Jessica mis haar iets verskrikliks. Dag en nag. Sy stamp aan die deur, snork en maak geluide. As sy my stem hoor, dan gaan sy tekere.”
Bela-vergaderings onbepaald uitgestel
Openbare vergaderings oor omstrede wysigings aan die Skolewet is vir eers op ys, ʼn besluit wat sommige organisasies nou verwelkom.
Skrywer-ma het eers op 39 leer lees en skryf
“Ek wil vroue, ouer as 40, inspireer om hul drome na te jaag. Dit is nooit te laat nie.”
Springbok Koch kom huis toe
“Ek het my familie en my land gemis,” het Vincent Koch gesê nadat hy ʼn kontrak met die Sharks onderteken het.
Vermiste sakeman dood gevind
Leon Hefer was glo op pad na ‘n besigheidsafspraak, maar is daarna nooit weer lewend gesien nie.
Vrystaatse premierswoning in vlamme
“Die oorsaak van die brand is in hierdie stadium nog nie bekend nie en word ondersoek.”
Adriaan Nieuwoudt se Eureka voorlopig gelikwideer
Een van die beleggers in Eureka het die maatskappy hof toe gesleep nadat sy bekommerd geraak het oor die wettigheid van die huis wat sy op die plaas opgerig het.
Laerskoolleerder glo op skooltoer seksueel aangerand
Drie jong seuns is intussen voorlopig geskors vir hul beweerde aandeel in die seksuele aanranding van ʼn medeleerder.
Ekonomie Minuut: Inflasiesyfer styg weer
Februariemaand se verbruikersprysinflasiesyfer wat gister bekend gemaak is, beteken dat die repokoers vir langer hoog gaan bly.
Fowler laat Rahm in die stof byt
Die Spanjaard Jon Rahm het Woensdag op sy baadjie gekry in die eerste ronde van die Wêreldkampioenskapreeks (WGC) se jaarlikse putjiespeltoernooi in Austin, Texas.
Noord teen Suid kry dalk nuwe baadjie
Wêreldrugbybase het glo op ʼn meesterplan ooreengekom wat sal toesien dat Noordelike en Suidelike Halfrond-spanne mekaar elke twee jaar in ʼn groot eindstryd aanvat.
IMF bekommerd oor SA se ekonomiese groei
Die vrees bestaan dat die Suid-Afrikaanse ekonomie kan stagneer te midde van ál meer ekonomiese en maatskaplike uitdagings en ʼn ongekende energiekrisis.
Monument maak erfenis pret met speletjie
Talle mense het Dinsdag hul vellies vir tekkies verruil om deel te neem aan die Voortrekkermonument se Erfenispret-speletjie.
Taalgebruik: uitdraai
Gebruikers van Afrikaans gebruik soms verkeerdelik die woord “uitdraai” wanneer hulle wil verduidelik hoe ʼn saak verloop het. Taaltoffie stel ondersoek in.
Talle rocklegendes vir Afri-Indie-musiekpryse benoem
Rea meen hierdie jaar beloof om opwindend te wees met die beste van die onafhanklike musiekbedryf benoem vir toekennings.
Twee vas ná aanval op Duitsers
Die twee toeriste het gaan stap toe twee mans hulle genader en met stokke aangeval het.
Senior amptenaar gepos oor permitte vir Gupta-vennote
“Die enigste rede waarom die visums nooit uitgereik is nie, is omdat ander amptenare geweier het om deel te wees van Major Kobese se skelmstreke.”
Is die OVK werklik nog onafhanklik?
Die OVK is verantwoordelik om seker te maak dat die verkiesings vry en regverdig is en moet daarom optree teen, en selfs politieke partye verbied wat deur onetiese en ondemokratiese optredes die demokratiese proses benadeel.
#JongStemme: ʼn Kultuur van middelmatigheid
Die Christelike deugde is by die agterdeur uitgesmyt toe Hollywood in die geheim hul goddelose kultuur van selfsug, trots en verdraagsaamheid van alles boos, in die jeug se koppe in gesmokkel het.