Ná ʼn rampspoedige eerste uitdaging, ʼn middelmatige tweede uitdaging en ʼn triomfantlike laaste uitdaging, is Gert en Joubert amptelik gemaklik om langs dieselfde vuur te staan.
Lees meerAlles vir Donderdag 28 September 2023
Bela-wet: ‘Gemeenskappe moet sélf kan besluit’
“Hoewel Kaapse Forum verheug is dat die ANC ná 30 jaar iets wil begin doen aan die krisis in die onderwys, is dié organisasie oortuig dat die Bela-wetsontwerp nie ’n praktiese of realistiese oplossing vir hierdie komplekse probleem bied nie.”
VSA-soldaat tuis ná Noord-Korea hom vrylaat
Die Amerikaanse soldaat Travis King het na die VSA teruggekeer ná hy deur Noord-Korea vrygelaat is.
Hermanus-walvisfees gekanselleer
Die fees sou die komende naweek plaasgevind het.
Skok oor 14-jarige se mesaanval by skool in Spanje
Die seun het twee messe in sy besit gehad wat gebruik is om drie onderwysers en twee skoliere aan te val.
Dokters moet sê oor Agrizzi se geskiktheid
Agrizzi het al verskeie hofverskynings sedert Oktober 2020 misgeloop of met ’n suurstoftenk in die hof verskyn weens swak gesondheid. ʼn Neurochirurg het aangevoer hy ly aan verswakte breinfunksie.
Kaapse storm veroorsaak waterprobleme in Hermanus
Die storm het die afgelope naweek skade aan die Palmietrivier-waterpompstasie aangerig.
‘Skrap invoertariewe op hoender nóú’
“Dit is van kritieke belang om die verwagte tekort aan hoenders te pak en verbruikers teen belemmerende prysstygings van pluimveeprodukte te beskerm.”
Aptekers vul groeiende gaping in gesondheidsorg
Daar was nog nooit ʼn groter behoefte vir mense om toegang tot hoëgehalte-gesondheidsorg te kry nie. Deur die fokus van aptekerswese te verander van hoofsaaklik die verskaffing van medisyne na die verskaffing van dienste wat in pasiëntbehoeftes voorsien, sal aptekers ʼn meer aktiewe rol in die land se gesondheidsorgstelsel speel.
YouTubers agter Prime-energiedrankie van die rykste inhoudskeppers
Logan Paul en Olajide Olatunji het “Forbes” se Top 50 Creator-lys vir die mees invloedryke internasionale inhoudskeppers gehaal.
SA se saak in VSA-komitee bepleit
Amerika sal geen land dwing om tussen hom en Rusland te kies nie.
ToekomsVenster: Vier vreugde
Lag omdat die swaarkry vir altyd verby is. Lag omdat ons geliefdes op ons wag. Lag omdat die vriendelike Koning op die troon sit.
Sensus-uitslae gou bekend
Die jongste uitslae kom meer as ʼn dekade ná die land se laaste sensus in 2011 gedoen is.
Howe as ‘wapen teen bevryding’ gebruik – EFF
Die EFF sê hy word geteiken “deur ʼn bende rassistiese gronddiewe in die vorm van AfriForum wat vasbeslote is om die bevrydingsgeskiedenis van Suid-Afrika te ondermyn”.
Moedertaalonderrig kweek selfstandige leerders
“My toekomsvisie is dat leerders tot in matriek toegang tot onderrig in hul moedertaal sal hê.”
Uithouren van ‘n ander aard
Renault het ʼn reuse-uitdaging vir die plaaslike media uitgedink: ʼn agt uur lange uithouren óm Zwartkops-renbaan net buite Pretoria. Die uitdaging is eenvoudig: Ry soveel rondes moontlik met die minste brandstof.
Taaltoffie: Kies een!
“Mees interessantste”, “mees wonderlikste”, “weer herhaal” en “vooruit beplan” is van die algemeenste voorbeelde van woordoortolligheid. Karien Brits gee raad oor hoe om nie in hierdie taalstrikke te trap nie.
Wiele2Wiele ry elektriese Volvo, Opel se vlagskipsportnuts
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Volvo se elektriese C40 Recharge en ook met Opel se vlagskipsportnuts – die Grandland.
Wees realisties met Pollard, vra Nienaber
“Handré is ʼn topspeler en ons almal weet dit. Maar hy het vir ʼn volle 13 maande nie vir die Bokke gespeel nie – sy laaste toets was in Augustus 2022.”
Geliefde Harry Potter-akteur sterf
Sir Michael Gambon was veral bekend vir sy rol as Albus Dumbledore in die “Harry Potter”-reeks.