Die term verwys na Frankryk se voortgesette politieke, militêre en ekonomiese betrokkenheid in sy voormalige kolonies in Afrika. Dit was veral die beleid van president Charles de Gaulle (president van 1959 tot 1969) en is deur sy opvolgers voortgesit.
Alles vir Donderdag 28 September 2023
Om te werk is ʼn geskenk
Met die regte ingesteldheid word werk ʼn bron van vreugde, en, net soos Langenhoven, kan ons ons werksomgewing “Arbeidsgenot” noem, wat vreugde bring.
Oupa, ouma en die pous in Lesotho
Elke storie begin ewe ongeloofwaardig, en soos wat oupa verder vertel, en soos wat ek meer navors, kom te voorskyn die feit dat my Vrystaatse oupa en ouma waarlik die pous gesien het. In Lesotho.
Rustenburg-sakeman: Uitspraak op borgtog dán verwag
“Die staat het Sibongiseni Ngubane se borgtogaansoek teengestaan en aangedui dat hulle genoeg tyd gehad het om betrokke te raak by die getuienis wat deur die ondersoekbeampte tydens sy getuienis aangebied is.”
ANC-veteraan Aziz Pahad sterf
“Aziz Pahad was ʼn toegewyde lid van die ANC, ʼn briljante diplomaat en strateeg wat van 1994 tot 2008 as parlementslid en adjunkminister vir buitelandse sake gedien het.”
Ontvoerde familie naby Lebombo-grenspos gered
Te danke aan die goeie samewerking tussen die polisie en die weermag is sewe familielede Dinsdag gered net voordat hul voertuig na Mosambiek deur die Lebombo-grenspos gesmokkel kon word.
Drie vas ná aanval op Mokopane-kleinhoewe
Die mans het die eienaar van die kleinhoewe na bewering uit die swembad getrek en na die huis geneem waar hulle ook sy vrou teëgekom het. Hulle het geld geëis, maar hulle kon niks kry nie.
Gedagte vir die dag: Die seën van omgee
Geseënd is dié wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.