Ouers en onderwysers word genooi en aangemoedig om die beraad by te woon. Die doel van die beraad is om die beoogde wetgewing en die impak daarvan op die onderwysstelsel, kinders, ouers en skole te bespreek.
Lees meerAlles vir Vrydag 23 Februarie 2024
Woolworths herroep dié roomys
Klante kan dié roomys by hul plaaslike tak indien vir ʼn volledige terugbetaling.
Halfhartige pleister geplak op rioolprobleem in natuurreservaat
Rou riool word daagliks onwettig in Mbombela (Nelspruit) se ekologiese juweel, die Steiltes-natuurreservaat, gestort. Ná jare se druk deur AfriForum het ʼn diensverskaffer nou ’n halfhartige pleister op die probleem geplak.
Vakansie-swendelaar: Ondersoek afgehandel, verhoor lê nou voor
“Ek het hom nog nooit voorheen ontmoet nie en hier is die persoon wat ons geld gevat het. Dit voel of ’n klein bietjie geregtigheid nou geskied.”
Malema-haatspraak: MRK-hofsaak begin Maandag
“Die MRK moet konsekwent optree teen politici wat geweld aanhits. Hierdie saak is ’n tree in die regte rigting.”
Dag van verkiesing amptelik ʼn vakansiedag
Pres. Cyril Ramaphosa het kragtens artikel 49(2) van die Grondwet die dag van die verkiesing amptelik as ʼn vakansiedag verklaar.
Honda se reddingsboei?
Honda se spiksplinternuwe Elevate is ʼn groot B-segment sportnutsvoertuig en is heelwat goedkoper as die HR-V.
Uitleweringsproses begin vir nog twee Phala Phala-verdagtes in Namibië
Die bal is steeds aan die rol om nog drie verdagtes wat in die buiteland gesoek word aan te keer in verband met die diefstal van duisende dollar op pres. Cyril Ramaphosa se Phala Phala-wildsplaas.
‘Stem Lesufi uit oor e-tol-leuens’
Panyaza Lesufi het die afgelope week in sy provinsiale rede gesê die e-tolhekke gaan teen die einde van volgende maand gedeaktiveer word, ʼn stelling wat net twee dae later in Enoch Godongwana se begrotingstoespraak weerspreek is.
ToekomsVenster: Onthou jy nog?
Iemand praat van ʼn tweede naïwiteit – glo soos ʼn kind glo, onvoorwaardelik en opreg.
Watwou! Wat maak so ʼn vlakvark in die Moot?
Inwoners van Pretoria het Vrydag probeer om ʼn verdwaalde vlakvark wat in die Moot-woongebied opgemerk is te red.
Klassiekemusiekfees bring harmonie na Wakkerstroom
Klassieke sangers neem vanjaar die voortou met konserte wat van 21 tot 24 Maart by die Wakkerstroom Musiekfees in Mpumalanga aangebied word.
Luister: Werner Olckers gedryf deur passie vir musiek, storievertel
“Daar is meriete en kuns in alles, van klassieke musiek tot Rina Hugo se treffers tot metal musiek. Ek geniet dit verskriklik om alles te ontleed.”
Dierefabel uit 12de eeu pas vandag soos handskoen
“Ek het dit die eerste keer gelees en bloot gedink dit is een van die snaaksste boeke wat ek nog ooit in my lewe gelees het. Ek wou my doodlag.”
Sol-Tech stel planne vir eerste koshuis bekend
Dié byvoeging tot die Sol-Tech-kampus in Monumentpark in Pretoria sal behuising vir 400 mans- en vrouestudente bied.
Sanksies teen ses DRK-rebelleleiers
ʼn Voormalige VN-kenner meen egter die sanksies sal waarskynlik weinig impak hê in ʼn plek soos die Kongo, waar die meeste oorlogsmisdadigers min reis en geen bankrekeninge in die buiteland het nie.
Beswaar oor leeus van ‘verskillende gelowe’ in selfde kamp
Een van die leeus is na ʼn Hindoe-godin genoem, en die ander na ʼn Moslem-keiser, tot die woede van ʼn organisasie wat sterk gekant is teen verhoudings tussen mense van verskillende gelowe.
Landbou-ontwikkelingsprojek bly groei (en oeste ook)
Die volgende fase van die projek behels die uitbreiding van die sonaangedrewe drupbesproeiingstelsel om die skaal van die projek te vergroot. Dit sal verder bydra tot die volhoubaarheid en winsgewendheid van die projek.
Vermiste loterymiljoene ry Limpopo-fietsryers se drome in wiele
Fietsryers in Limpopo moet op eie stoom regkom nadat loterymiljoene, wat veronderstel was om fietsry in dié provinsie te bevorder, geplunder is.
Paia-aansoek ingedien oor Regspraktisynsraad se eksamentaal
Die vakbond wil die raad met die aansoek dwing om inligting bekend te maak oor die redes en prosesse wat tot die afskaffing van Afrikaans as eksamentaal gelei het.