Die tegnologiereus is tans ook in ʼn geskil oor patentreg gewikkel.
Alles vir Donderdag 18 Januarie 2024
SA se Baragwanath 2de in klipharde Dakar-skof
Carlos Sainz is egter steeds eerste op die algehele tydleer ná tien skofte.
Matriekuitslae: Curro oortref homself
Dia Singh van St Dominics Newcastle in KwaZulu Natal en Jessica Biesman-Simons van HeronBridge College in Gauteng is Curro se twee toppresterende IEB-kandidate vir 2023.
Bus ploeg in Delft-huise ná aanval
Die bus het in drie huise vasgery en enorme skade aan die eiendomme aangerig.
Tien uit tien vir dié ses Helpies
Hier is die suksesresep wat Helpmekaar Kollege se ses topmatrieks meen hulle in staat gestel het om elkeen tien onderskeidings te behaal.
Hoofseun met 9 A’s wil net ‘gelukkig wees’
Tertius Dekker wil graag eendag by die see woon en branderplank ry.
Novak soek bietjie momentum in Melbourne
“Ek sal die gehalte van my spel moet verbeter. Ek speel nog hoegenaamd nie my beste tennis nie en ek probeer nog om my voete op die baan te vind.”
Taalgebruik: bydra, bydrae
Trap jy soms klei met die verskil tussen “bydra” en “bydrae”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitstekende uitslae ‘ ʼn wonderwerk’ vir Simoné
Simoné Swart is op ʼn jong ouderdom met ʼn seldsame toestand gediagnoseer, wat beteken dat sy net nege woorde ʼn minuut kan skryf.
Resep: Watertand worsgereg
Hierdie sakpasgereg behoort beslis in jou resepteboek.
ANC ‘obsessief’ oor onteiening, maar grondhervorming misluk
“Die ANC-regering se obsessie met onteiening bly ʼn rookskerm vir sy versuim oor die afgelope 30 jaar om die kommersiële landbou-landskap te transformeer.”
Judokampioen kry nege A’s
Marco van der Westhuizen het in sy matriekjaar ʼn derde plek in die Statebond-judotoernooi behaal én sommer ook nege onderskeidings in die matriekeksamen gekry.
Massa-immigrasie: gewone mense vs. die elite
Massa-immigrasie, en veral onwettige immigrasie, is die enkele politieke kwessie wat vanjaar ʼn reuse-impak op Westerse regerings, verkiesings en uiteindelik die toekoms van die Westerse beskawing kan hê.
TV-lisensies en burgerlike ongehoorsaamheid
Hierdie treffende geval van sogenaamde burgerlike ongehoorsaamheid, wat selfs gesien kan word as massaprotesoptrede teen ʼn gebroke, korrupte SAUK, spreek van ʼn regering wat die aftog blaas en desperaat vasklou aan ʼn illusie van totale mag om sy wetgewing af te dwing.
Politieke mammoete, selfbeskikkers en die valse dilemma van “bou” en “eis”
Afrikanerselfbeskikkers is op geen wyse ʼn bedreiging vir Afrikaner-mammoete wat hoop en bou aan die verlore drome van 1993-Kodesapolitiek nie.
Gestrande dwergpotwalvis helaas van kant gemaak
Die twee dwergpotwalvisse, ʼn jong walvis en ʼn volwasse walvis, het in die vlak water op die strand by Slabber se Klippe by Melkbosstrand uitgespoel.
Matriek ‘slegs wipmat, nie wenstreep’ vir Helpies
Matrikulante aan Helpmekaar Kollege het verlede jaar altesaam 805 onderskeidings in die onafhanklike matriekeksamen ingeoes.
Paramedici beroof by kamma-noodgeval
Die paramedici is met ʼn vuurwapen gedreig, agterin die ambulans gedwing en van hul waardevolle items beroof.
Nóg meer slaag 2023 se IEB-eksamen
Talle vakke is ook aangepas om leerders met gestremdhede en ander uitdagings tegemoet te kom.
Gedagte vir die dag: Selfsugtige begeertes benadeel jou gebede
ʼn Verkeerde gesindheid teenoor wêreldse dinge, lei uiteindelik tot groot vyandskap tussen jou en jou naaste.