Boerdery is harde werk! Maar nie jou aankope nie

Insetkostes en beskikbaarheid van landbouprodukte is een van die grootste knelpunte vir enige boerdery. Om nie eers daarvan te praat dat die paaie in ons dorpe meer slytasie op jou bakkie veroorsaak as wat jy sal wen om self jou produkte aan te koop nie.

Kry al jou landbouprodukte, asook John Deere-onderdele, aanlyn by www.agmarket.co.za.

AgMarket verskaf handelsmerke soos Honda, John Deere, Kaufmann, Pascali, Powermaster, Basecamp, Bosch, Ryobi, Epol, Falcon en Staalmeester om net ʼn paar te noem. Jy kan selfs jou dieregesondheidsprodukte asook dierevoeding aanlyn deur AgMarket koop.

Aflewering geskied binne drie werksdae reg oor Suid-Afrika tot op jou plaas. Daar is meer as 480 000 produkte en onderdele beskikbaar en dié lys groei daagliks.

AgMarket is reeds drie jaar ons boere se aanlyn opsie. Met kantore in Centurion, Pretoria, kan jy met gemak jou bestelling plaas, of selfs die AgMarket-inbelsentrum kontak vir jou kwotasie of aankope.

Dit maak nie saak na watter produk jy op soek is nie – ʼn awegaar, meul of pastilleerder – www.agmarket.co.za is jou beste aanlyn vriend.

Vir navrae, kwotasies en aankope
Besoek ons webwerf: www.agmarket.co.za
Skakel ons by 010 020 6321
Stuur ʼn WhatsApp na 063 695 0017
Of stuur ʼn e-pos na [email protected]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.