“Tydens die SAPD se patrollie het die hommeltuig in die lug gebly om enige verdagtes te volg en die polisie op hulle spoor te hou.”
Lees meerAlles vir Maandag 19 Februarie 2024
Kinders se oorskot ná byna 6 jaar in beton en in ʼn tas gevind
Die kinders is laas in die somer van 2018 gesien. Niemand het hulle as vermis aangemeld nie.
88-jarige gered ná kaper se wilde jaagtog
Kaapstad se metropolisie en lede van ʼn buurtwag het Sondag ʼn bejaarde passasier uit ʼn gekaapte voertuig gered – minute ná die voertuig gesteel is.
Deurbraak gemaak in dwelmhandel in die Wes-Kaap
Die Wes-Kaapse polisie het ʼn deurbraak gemaak in dwelmhandel in die provinsie.
Skip veroorsaak onwelriekende reuk in Kaapstad
“Die reuk is ʼn teken van die haglike toestande waarin die diere verkeer. Hulle is reeds twee en ʼn half weke lank op die skip.”
ToekomsVenster: Wat weet die martelare?
Wat elkeen van ons vandag nodig het is ʼn ander soort genade.
Amplats wil duisende in SA aflê
Dit was glo die laaste uitweg nadat alle ander kostebesparingsinisiatiewe uitgeput is.
Replika van Estcourt-mosaïek by monument onthul
Die FAK het langer as twee jaar probeer om dié erfenisskat vanuit Estcourt in bewaring te neem.
Onskuldig tot anders bevind, sê Groblersdal-hof in uitspraak
Landdros Agmat Mphago het Maandag in sy uitspraak in die borgtogaansoek van Willem Petzer, Tewie Wessels, Devon Hofmeyr en Francois van der Merwe gesê borgtog mag nie gebruik word as ʼn manier om iemand te straf nie en dat almal gelyk voor die reg is.
Palestyne beskuldig Israel van ‘kolonialisme, apartheid’ by Geregshof
“Geregtigheid vertraag, is geregtigheid geweier en die Palestynse volk is geregtigheid vir veels te lank geweier.”
Ekonome verwag paar truuks van Godongwana
Kenners het vandeesweek met Maroela Media gesels oor wat Suid-Afrikaners van die begrotingsrede in ’n verkiesingsjaar kan verwag.
DA se ‘alternatiewe begroting’ op dié vier bene gegrond
“Dít is wat ’n dinamiese, ondernemende ekonomie sal skep,” sê die DA in aanloop tot vanjaar se begrotingsrede.
Video: Modeltrein speel langste liedjie
Altesaam 2 840 glase is met water gevul om elkeen ʼn spesifieke noot te speel wanneer die trein verbyry.
Sukkelende rioolaanlegte ‘besoedel’ Valsbaai
Data van die departement van waterwese se geïntegreerde regulerende inligtingstelsel (Iris) toon dat die Kaapse Vlakte-afvalwaterbehandelingswerke die afgelope ses jaar versuim het om rioolvuil volgens minimum standaarde te behandel.
Maroela Media-matriekafskeidgids: Gaan vir goud met dié grimeerwenke
Maroela Media het met ʼn paar ervare kenners en matrikulante se ma’s gesels om ʼn matriekafskeidgids en lekker geldspaarwenke op te stel.
Luister: Liedjieskrywer vind haarself in Afrikaans
“Nou luister ek verskriklik baie Afrikaanse musiek, kyk Afrikaanse rolprente en lees Afrikaanse boeke. Dit is dinge wat ek ook nooit voorheen gedoen het nie.”
Talle nuwelinge by Bokke se belyningskamp
Springbokafrigter Rassie Erasmus sê hulle sien uit na die kamp wat ʼn geleentheid aan veral jonger en onervare spelers bied om ʼn ware gevoel te kry van wat op die hoogste vlak van rugby van hulle verwag gaan word.
Sepiegids: Naomi probeer vrede vind in ‘Binnelanders’; Nazeem is bitter teenoor sy familie in ‘Suidooster’
In “Diepe waters” moet Rossouw ontsnap en in “Arendsvlei” sukkel Bianca nog met die feit dat Saartjie ʼn kêrel het.
Borgtog vir Groblersdal-vier
“Almal is gelyk voor die reg, ongeag hul velkleur, en moet as onskuldig geag word tot anders bewys.”
Woord: kattebelletjie
Ken jy die woord “kattebelletjie”?