Die FAK het langer as twee jaar probeer om dié erfenisskat vanuit Estcourt in bewaring te neem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Estcourt"
Gru-ongeluk eis lewe van 14
“Altesaam 13 vroue en een man is op die toneel dood verklaar.”
Sewende verdagte vas in kannibalisme-saak
Die saak het aan die lig gekom toe ’n 32-jarige man in Augustus by die Estcourt-polisiestasie ingestap en aan polisiebeamptes gesê het hy “is moeg daarvan om mensvleis te eet”.
DNS-uitslae bekend van slagoffer wie se vleis geëet is
DNS-toetsuitslae is vandeesweek bekend gemaak ná ʼn man by die Estcourt-polisiestasie ingestap en gesê het hy is “moeg om mensvleis te eet” en ʼn hand en deel van ʼn been na vore gebring het. Die slagoffer se familie is intussen in kennis gestel.
Bestuurder vas wat glo oor kaping jok
ʼn Vragmotorbestuurder is in hegtenis geneem nadat hy beweer het hy is in Estcourt, KwaZulu-Natal, gekaap.
26 beseer in KZN-busongeluk
Minstens 26 mense is Maandagaand beseer nadat ʼn bus op die N3 naby Estcourt in KwaZulu-Natal omgeslaan en ʼn paar motors getref het.
Twee sterf in botsing
Twee mense is dood en agt is beseer nadat ʼn minbustaxi en ʼn vragmotor Sondagaand op die N3-snelweg naby Estcourt in KwaZulu-Natal gebots het.
KZN-dokter verkrag glo manspasiënt
‘n 25-jarige dokter is in Estcourt, KwaZulu-Natal in hegtenis geneem nadat hy glo een van sy manspasiënte verkrag het.