Francois Rodgers, DA-leier in KwaZulu-Natal, sê geen steen sal onaangeroer gelaat en geen koste sal gespaar word om te verseker dat geregtigheid geskied nie.
Lees meerAlles vir Donderdag 7 Desember 2023
Fase 4 weer hier
Fase 4-beurtkrag is vanmiddag laat ingestel.
Potch-stortingsterrein ontaard in ‘morsige ramp’
ʼn Nuwe kontrakteur van Mpumalanga het skaars drie maande gelede die bestuur van die stortingsterrein oorgeneem.
‘Maak ʼn voorbeeld van Werner de Jager’
“Ons kan nie meer vertragings in die stryd om geregtigheid vir Liezel bekostig nie. Sy verteenwoordig duisende vroue wat uiteindelik net ʼn nommer in ʼn baie lang lys van slagoffers van geweld in intieme verhoudings word.”
Russiese tiener skiet klasmaats, toe haarself
Die 14-jarige meisie het vanoggend ʼn pompaksie-haelgeweer skool toe geneem waarmee sy later losgebrand het.
NGV: ‘Laat LP’s eerste hul mediese fondse opgee’
Die Parmed-fonds, wat spesifiek vir parlementslede voorsiening maak, bied ook beter voordele as die topplanne van alle ander fondse.
Weermag ontken eenheid ‘wat martel en moor’ se bestaan
“Vir die rekord, daar is geen militêre spanne in die weermag wat bestaan om dade van marteling en moord vir watter redes ook al uit te voer nie.”
Die Drakensberg-vroue
Die tema “Die vrou in die gemeenskap – my mense en my rol” is ʼn betekenisvolle een. Hierdie tema bring die gemeenskap nader aanmekaar en beklemtoon die waarde van die vrou in verskeie rolle in die samelewing.
Stormers op hul hoede vir Tigers se Bokke
“Handré (Pollard) is in beheer van dinge net soos by die Springbokke.”
ToekomsVenster: God is in die hemel, maar ook naby
Ons is beelddraers, in alles soos Hy, behalwe dat ons nie Hy is nie.
Kommer oor bouwerk wat brulpaddas by Heidelberg kan bedreig
Die merkwaardige brulpadda-spesie wat diep onder die grond woon en slegs in die reënseisoen na die oppervlak beweeg, “is een van Heidelberg se mees besondere toeriste-aantreklikhede”.
Werner de Jager bly agter tralies
Tydens sy verskyning het De Jager strak voor hom uitgestaar, terwyl hy kort-kort sy kop geknik het om aan te dui dat hy die hofverrigtinge volg. Op sy linkerhand was Liezel se naam in sierskrif getatoeëer.
Wiele2Wiele: Ford se nuwe Puma onder die loep
Hierdie week in Wiele2Wiele word daar gesels oor Ford wat sy nuwe Puma bekendgestel het. Hulle gaan ry ook met die Land Rover Defender 110 2.0L PHEV en met die Volvo XC60 T8 Recharge.
Groot vonds toe Kaapse polisie toeslaan op winkel met ‘tradisionele medisyne’
Wetstoepassers het op 29 sakke boombas, ʼn olifantpoot, jakkalsvelle en ʼn ottervel beslaggelê.
Britte belaster (al weer) Noorweë se geskenkte Kersboom
“Ons het eenkeer klagtes gekry dat die boom soos ’n komkommer lyk,” onthou hy. “Dit is asof dit so ʼn bietjie van ’n sport geword het om die boom te kritiseer.”
Kies koers en hou koers
Vra jou vriende oor hul geboortedorpe en jy kan maar weet, daar is stories wat saam met hierdie antwoord gaan kom. Stories oor die mense, hul vriendelikheid, hulle hardekwas manier van doen, hul eiewysheid of selfs oormatige kalmte.
Rekordoes vir kanola; vooruitsigte opwindend
Tans is Suid-Afrika ʼn netto invoerder van hierdie belangrike voedselkomponent en al die kanola-olie wat dus plaaslik geproduseer word, in plaas van ingevoer word, help tot die uitbou van Suid-Afrika se landboubedryf.
Bevolkingsafname reuse-uitdaging vir ryker lande
Die vraag oor of immigrasie van mense uit arm lande die antwoord op hierdie probleem is, word tans in baie ryker lande gedebatteer.
‘NGV moet terug parlement toe’
Sakelui glo die wetsontwerp op die Nasionale Gesondheidsversekering, in sy huidige formaat, is nie net onwerkbaar, onuitvoerbaar en onbekostigbaar nie, maar ook ongrondwetlik, op substantiewe sowel as prosedurele gronde.
Jong Zandélle wys haar slag voor kameras
Sy wou aan die begin van die jaar, na afloop van haar dramastudies, haar honneurs in kabaret studeer, maar toe kry sy die rol van Riekie in “Binnelanders”.