Wiele2Wiele: Ford se nuwe Puma onder die loep

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week in Wiele2Wiele word daar gesels oor Ford wat sy nuwe Puma bekendgestel het. Hulle gaan ry ook met die Land Rover Defender 110 2.0L PHEV en met die Volvo XC60 T8 Recharge. Die kollig skyn dan op die Suider-Afrika deelnemers vir die 2024 Dakar-ren. Clinton Pienaar en sy seun, Tristin, kuier ook in die ateljee – Tristin het onlangs die ‘PE 200 Motorcycle Endurance’-ren gewen.

Ford stel hulle spliternuwe Puma bekend, ons gaan ry ook met die Land Rover Defender 110 2.0L PHEV en met die Volvo XC60 T8 Recharge. Die kollig skyn dan op die Suider-Afrika deelnemers in die kar-kategorie, vir die 2024 Dakar-ren. Clinton Pienaar en sy seun, Tristin kuier ook in die ateljee – Tristin het sopas die ‘PE 200 Motorcycle Endurance’ ren gewen.Ford introduces their brand new Puma – we also drive the Land Rover Defender 110 2.0L PHEV and the Volvo XC60 T8 Recharge. The spotlight then shines on the Southern Africa participants in the car category, of the 2024 Dakar Rally. Clinton Pienaar and his son, Tristin also visit the studio – Tristin recently won the PE 200 Motorcycle Endurance race.Ford #FordPuma #Puma #GetCuriousLand Rover #LandRoverSouthAfrica #LandRoverDefender #Defender #DefenderPHEVVolvo Car South Africa #XC60 #XC60T8RechargeSouthern Africa Dakar Group #SADG #2024DakarClinton Pienaar #TristinPienaar???? #FordSA #Wiele2Wiele #VolvoSA #VolvoMedia #SADG #SouthernAfricaDakarGroup #ClintonPienaarMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio #Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie Ons Radio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Radio Happening Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Thursday, December 7, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.