“In die geheel sukkel ons so ʼn bietjie in straatrenne. Kyk net na ons vertoning in Singapoer en dalk selfs in Las Vegas.”
Alles vir Donderdag 7 Desember 2023
Geliefde Britse komedie Kerstyd terug in SA fliekteaters
‘Love Actually’ was destyds ’n lokettreffer wêreldwyd en het deur die jare ’n geliefde Kersfeesrolprent geword.
Twee Tshwane-begraafplase vol; sluit binnekort
Mashigo sê die Tshwane-metro sal voorsiening vir herbegrafnis- en heropeningsdienste maak, sowel as besprekings vir die oprigting van grafstene wanneer albei fasiliteite gesluit is.
Farrell gaan op Loftus uitdraf
“Owen is beskikbaar en hy sal die naweek speel,” het Mark McCall, Saracens se direkteur van rugby, bevestig.
Mans-, vrouegholfspelers dié naweek saam by uitnodigingstoernooi
Die deelnemende spanne sal elke dag in ʼn ander formaat meeding in ʼn poging om die toernooi van enige ander te onderskei.
VSA beloof meer klimaathulp vir SA
“Ons moet meer doen om die klimaatskrisis te pak – en ons doen.”
Ná 65 jaar is liedjie uiteindelik nommer 1
Brenda Lee was net 13 jaar oud toe sy die liedjie vir die eerste keer opgeneem het.
Zimbabwiërs met 14 ongedokumenteerde kinders voorgekeer
’n Oplettende passasier het onraad vermoed nadat die twee Zimbabwiese burgers met die kinders op ’n bus geklim het. Die kinders het vuil en honger gelyk en het geen bagasie by hulle gehad nie.
Ses dood, drie gewond in Texas-skietery
Vier slagoffers is doodgeskiet en ʼn man en ʼn vrou is dood in ʼn huis in die San Antonio-omgewing aangetref. Die verdagte was ook in ʼn skietgeveg met die polisie betrokke.
Blitse wil ʼn punt in Kaap bewys
“Om in Kaapstad te speel is ʼn voorreg. Ons skuld ons ondersteuners ʼn vertoning waarop hulle trots kan wees.”
Vyf gunsteling-vakansieresepte
Vier dié Kersgety met heerlike vakansiegeregte wat ieder en elke vriend en familielid se harte warm sal laat klop.
Stropers gevonnis ná oortredings in Skukuza
Die veroordeeldes het die Krugerwildtuin destyds onwettig met ʼn jaggeweer en ammunisie betree.
NGV-wetsontwerp: ‘Parlement laat SA’ners in die steek’
“Indien die wetsontwerp soos hy tans is, ingestel word, sal dit ’n verwoestende uitwerking op die land se vermoë hê om gehalte-gesondheidsorg te lewer.”
Man gevonnis wat duisende pornografiese foto’s van kinders versprei
Jan-Hendrick le Roux het aangevoer dat hy die nagenoeg 3 000 pornografiese foto’s van kinders “vir ondersoekende doeleindes” bekom het.
Datum van laaste registrasienaweek aangekondig
Kiesers oorsee sal nou ook vir die eerste keer aanlyn kan registreer.
Gedagte vir die dag: Nóú meer as ooit
Dit is nie altyd maklik om te vergewe nie.