Die saak hou verband met die bekendmaking van ʼn getuie se naam.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dudu Myeni"
Myeni gekap oor hofonderonsie
Dudu Myeni wou oënskynlik nie hê dat die fotograaf Sandile Ndlovu ’n foto van haar buite die hofsaal neem nie.
‘Ondersoek Myeni vir bedrog’ – Zondo-verslag
Luidens die verslag het die nasionale lugdiens tydens Dudu Myeni se ampstermyn in ʼn entiteit “geteister deur korrupsie en bedrog” ontaard.
Strafregtelike klag kom teen halsstarrige Myeni
Myeni het later die dag wel aanlyn getuig, maar dit het niks verander aan die Zondo-kommissie se besluit om ʼn klag teen haar aanhangig te maak nie.
G’n meer direksievergaderings vir Dudu
Myeni, wat nou uit alle direkteurskappe moet bedank, het aangevoer dié posisies is haar enigste bron van inkomste.
Outa terug in hof teen ‘misdadige direkteur’ Myeni
Myeni, glo ʼn noue bondgenoot van oudpres. Jacob Zuma, was tussen 2012 en 2017 voorsitter van die SAL.
Zondo gaan klag teen Dudu Myeni indien
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping gaan strafregtelike klagtes indien teen die voormalige SAL-voorsitter, Dudu Myeni.
Dudu Myeni toets Zondo-kommissie en regsbeginsel
“As ek kon, sou ek een oggend wou wakker word as ’n mev. White of ’n mev. Smith of ’n mev. Van der Merwe… of ’n madam Venter,” het Myeni tydens haar getuienis aangevoer.
Dudu Myeni tot misdadige direkteur verklaar
Myeni mag binne drie jaar aansoek doen om die beslissing ter syde te laat stel.
Zondo-kommissie: Erg persoonlike vrae vir SAL-werkers moet ‘korrupsie bekamp’
Werkers is oor hul kinderlewe, families en selfs huwelike uitgevra.
Mnr. X impliseer Myeni by Zondo-kommissie
ʼn Getuie wat in camera voor die Zondo-kommissie na staatskaping getuig, het Dinsdag bekend gemaak hoe hy geld na die Jacob Zuma-stigting gekanaliseer het in opdrag van Dudu Myeni, gewese SAL-voorsitter.
‘Mnr. X’ soek beskerming vir getuienis oor Myeni, Zuma
ʼn Getuie by die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping vrees vir sy lewe en het die kommissie vir getuiebeskerming gevra.
Myeni sink ooreenkoms wat SAL kon red
Die ooreenkoms sou SAL glo ‘n jaarlikse wins van R1,4 miljard in die sak bring.
Myeni se jongste appèlaansoek misluk
Die regter het Dudu Myeni oor die kole gehaal.
Myeni kry wéér uitstel in hof
Die burgerregtegroep Outa en die Vlieëniersvereniging van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (Saapa) het die aansoek al in Maart 2017 ingedien.
Dudu Myeni ‘was magtig’, hoor Zondo-kommissie
“Sy was ingenome met die Louis Vuitton-handsak. Sy het vir Watson gesê sy was in die wolke.”
Zuma-meelopers deur parlement gedagvaar
Ses prominente Suid-Afrikaners wat ten nouste met staatskaping verbind word, gaan deur die parlement gedagvaar word om in die openbaar voor ‘n parlementêre komitee te getuig oor hul dade.
Dudu Myeni ‘te siek’ om te getuig
“Ek dink dit is baie duidelik dat hierdie ʼn kat-en-muis-speletjie is. Ek glo dit nie, ek dink ons word vir die gek gehou.”
Myeni daag nie op by Eskom-ondersoek
“Ons het hier weer ʼn getuie wat voldoende kennis gegee is om hier te wees. Ek aanvaar nie daardie verduideliking nie. Dit is baie duidelik dat vertragingstaktieke hier gebruik word.”
‘SAL kan nie gered word nie’
“Die krisis by SAL het nou só erg geraak dat Gigaba klaarblyklik uiteindelik gedwing was om op te tree in ʼn poging om die wanbestuur by SAL stop te sit.”