Pasiënte en gesondheidswerkers moes Dinsdag inderhaas uit dele van die Wesfleur-hospitaal in Atlantis verwyder word.
Lees meerAlles vir Dinsdag 16 Februarie 2021
VF Plus vra of Ramaphosa amnestie vir Zuma oorweeg
Dr. Pieter Groenewald het reguit aan pres. Cyril Ramaphosa gevra of hy amnestie vir Zuma sou oorweeg indien tronkstraf ʼn werklikheid word.
Vullisverwyderaar se arm beland in vullistrok
Die man se arm het in die vullistrok se hidrouliese vullispers beland terwyl dit toegegaan het.
Regter sê dán oor klag van minagting teen DZ
Die drukgroep het ’n brief aan die regter gerig waarin hy vriendelik versoek is om sy uitspraak te bespoedig.
Kaapse gesondheidswerkers ly nou onder ‘misdaad-virus’
Verskeie gesondheidswerkers moes die afgelope paar weke gewapende rowers, diewe, vandale en selfs doodsdreigemente die hoof bied.
ToekomsVenster: Moed opgee is nie ’n keuse
Mense wat die roeping, wat God op hul lewens geplaas het, voel dit pols in hul harte en sê vir hulleself: “dit is eers klaar, as dit klaar is en dit is nog nie klaar nie”.
Man beroof glo winkel met speelgoedgeweer
Die vermeende rower werk by ’n ander tak van die winkel wat hy beroof het.
Omroeper se man vasgetrek ná aanval
Dimakatso Ratselane se man is sedert haar aanval voortvlugtig.
Wiele2Wiele gesels oor Suzuki se Brezza
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die nuwe Suzuki Vitara Brezza en Peugeot se pragtige 2008.
Hof beveel Nederlandse regering om aandklokreël op te hef
ʼn Nederlandse hof het die regering Dinsdag beveel om onmiddellik die landwye aandklokreël, wat tot gewelddadige onluste gelei het, op te hef.
Video: Die lewe in ʼn Noord-Koreaanse tronk…
Gevangene 42 deel haar getuienis oor haar tyd in ‘n Noord-Koreaanse tronk weens haar geloof.
J&J-entstof glo vandag hier
“Hierdie keer gaan dit werk.”
LP’s looi polisie oor slordige wapensyfers
Minder as 10% van aansoeke tydens die wapenamnestietydperk is tot dusver verwerk.
Polisieman klap glo blinde vrou
Die blinde vrou het haar hand uitgesteek toe sy hoor haar suster skreeu en huil.
Koop of skenk en maak ’n verskil met Ons Winkel
Die Afrikaanse sanger Sorina, ook bekend as die Flooze, het by die Helpende Hand-familie aangesluit as ’n ambassadeur van dié liefdadigheidsorganisasie se welsynswinkels – Ons Winkels.
Woede oor tariefverhogings vir maatskaplike werkers
Maatskaplike werkers kla hulle kan nie die verhogings bekostig nie en kry boonop niks in ruil daarvoor nie.
Valentynsdag-kompetisie: Hier is die wenner!
Die wenner van ons R2 000-fotosessiekompetisie is pas aangewys.
Video: Kobra drink water uit ʼn bottel
“Liefde en water, die twee beste bestanddele van die lewe.”
Akademia hou laaste inligtingsessie voor laat-aansoeke sluit
Wag jy vir matriekuitslae en wonder wat is volgende? Of staan jy reeds in die werksplek en wil graag verder ontwikkel?
Hier is goeie nuus!
De Kock gaan vir eers ’n blaaskans neem
Die talentvolle paaltjiewagter sal volgens berigte die komende plaaslike T20-reeks misloop.