Minder as 10% van aansoeke tydens die wapenamnestietydperk is tot dusver verwerk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vuurwapenregister"
Polisie moet vuurwapenregister regruk, gelas hof
Jonathan Fouché, voorsitter van SAAADA, het gesê hulle verwelkom die bevel en hoop dat die polisie voortaan sáám met die bedryf sal werk om die SVR by te hou en te verbeter.