Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die nuwe Suzuki Vitara Brezza en Peugeot se pragtige 2008. Hulle saal ‘n nuwe perd op met Perdekrag, gesels aërodinamika en Kirsten Landman inspireer jou vir 2Wiele.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
1 Kommentaar
Dit wil voorkom asof elke opdatering van ‘n model by Suzuki ‘n nuwe naam het. Kan hulle nie maar hou by ‘n paar name en die vestig nie