“Ons kon nie vir ʼn beter, of mooier, tuiste vra vir Lucas Maree se gedenksteen nie.”
Lees meerAlles vir Woensdag 19 Februarie 2020
TLU SA ondersteun ‘ware geskiedenis oor grondbesit’
“Buiten ʼn verwronge en vernietigende ideologie waaraan die ANC so styf vashou, word hulle onakkurate weergawe oor die geskiedenis van grondbesit en die ontwikkeling van die land so wyd en gereeld verkondig dat nie net hulleself nie, maar nuwe generasies en ander oningeligte mense dit nou as die enigste waarheid glo.”
Pompeo-uitspraak ʼn ‘belangrike waarskuwing’
“Aangesien die VSA een van Suid-Afrika se grootste handelsvennote is, moet die Suid-Afrikaanse regering Pompeo se waarskuwing met erns bejeën en besef dat ideologies gedrewe beleidsrigtings ernstige bedreigings vir die land se ekonomie inhou.”
Man gevonnis wat 13-jarige wou ontvoer
Sthembiso Amon Mchunu (36) is gevonnis nadat hy twee jaar gelede ʼn 13-jarige meisie in Aerorand in Middelburg, Mpumalanga, wou ontvoer.
80-jarige in hof oor verkragting
ʼn 80-jarige man het in die Brits-landdroshof verskyn op aanklag van die verkragting van ʼn 7-jarige meisie.
Nog niemand vas oor 10-jarige se moord
Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn 10-jarige meisie wat dood aangetref is in Botshabelo in die Vrystaat nie.
ToekomsVenster: Ons verhouding met God
Ek het aan Hom bely dat ek nie sonder Hom kan lewe of kan sterwe nie. Ek is radikaal op Hom aangewese.
LP’s vies oor Gordhan swyg oor SAL
“Gaan jy jou geld belê in ʼn onderneming wat teen ʼn verlies bedryf word?” het Gordhan gevra.
Die wêreld in foto’s – 19 Februarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
SA behaal driekuns by BMW International GS Trophy
Elke dag het verskeie trajekte en uitdagings ingesluit waarop deelnemers beoordeel is.
Veiligheidswag dood toe hy vrou help
Een van die verdagtes het ʼn skoot afgevuur en die veiligheidswag raakgeskiet.
Plaasaanvalle styg steeds drasties
Daar vind elke dag ʼn plaasaanval plaas en een keer ’n week ’n plaasmoord.
Eleos Kids-kampe takel ‘skuldgevoelens’
“Ons gee hulle dan net weer die geleentheid om kind te wees. Hulle leer dat God oor hulle droom en ʼn plan met hulle lewe het.”
ʼn Praktiese sportnuts met Franse flair
Nie een van die mededingers kom naby die Peugeot as dit by spesifikasievlak kom nie.
Luister in 3 minute: Die staatsrede, ’n ranglys vir sake doen en mededinging
In vandeesweek se episode neem Van Onselen Donderdag se staatsrede vanuit ʼn sakeoogpunt onder die loep. Hy kyk ook na die ranglys wat die graad beoordeel van die gemak om sake in Suid-Afrika te doen en gesels oor nuwe regulasies op mededinging wat binnekort in werking tree.
Is troutradisies nog relevant?
Talle tradisies het intussen plek gemaak het vir byderwetse gebruike by huwelikseremonies. Maar dié enkele tradisies bly steeds staan.
Kaptein nog vermis ná vistreiler sink
Ander skepe in die omgewing het die bemanning te hulp gesnel.
Leerdersterftes: Skole ervaar erge trauma
Dié trauma kan op die lang duur leerders se akademiese prestasie beïnvloed.
Kommer oor infrastruktuur by peperduur skool vir gestremdes
Sommige van die teëls is ongelyk, van die mure kraak en ʼn gedeelte van die saal se dak het ineengestort.
Bekers wat rym
Dié bekers is spesiaal ontwerp om ʼn prettige gesprek aan tafel uit te lok en terselfdertyd jou trots vir jou taal te wys.