“Ek was op my senuwees. Ek hou nie daarvan om op iemand verlief te raak nie, maar ek het geweet hierdie sal my laaste wees. Dit beter my laaste wees!”
Lees meerAlles vir Maandag 20 Maart 2023
Skade in Turkye beloop meer as $100 miljard
Die Turkse president het gewaarsku dat dit onmoontlik vir enige land sou wees om ʼn ramp van dié omvang op sy eie te kan hanteer.
Liggaam op berg waarskynlik dié van moordverdagte
Die twee onderwysers is op 4 Julie 2022 doodgeskiet, vermoedelik deur die vrou se eksman.
Groot dele van Johannesburg sonder water
Johannesburg se watertoevoer word geraak deur ʼn kragonderbreking by die watersuiweringsaanleg in Vereeniging.
Blok Poetin by Brics-beraad, maan DA
“Tensy pres. Cyril Ramaphosa van voornemens is om met die Internasionale Strafhof (IS) saam te werk en Russiese president Wladimir Poetin in hegtenis neem sodra hy in Suid-Afrika aankom, moet hy hom nie toelaat om die Brics-beraad by te woon nie.”
Regstreeks: #NationalShutdown
Verskeie rolspelers is dit eens dat die nasionale stilstand Maandag min tot geen uitwerking op bedrywighede in Suid-Afrika gehad het nie.
Verbruikersake: Rentekoerse se impak op jou finansies
Ongelukkig kan ʼn mens nie wegkom van rentekoerse nie, want dit beïnvloed alles: van jou huislening tot jou spaargeld en beleggings. Ina Opperman verduidelik wat rentekoerse se uitwerking op jou finansies kan wees.
Stapper sterf in reservaat; liggaam op pas gevind
Twee mense, onder wie ʼn valskermswewer, is ook op verskillende plekke in die Wes-Kaap gered nadat hulle in die moeilikheid beland het.
ToekomsVenster: As ons toegee aan vrees is dit verby
Ons leef en beweeg in die kragveld van die Heilige Gees. Immers, die Gees wat God ons gegee het laat ons nie in vrees leef nie, maar vul ons met liefde, krag en selfbeheersing.
Cloete Murray: ‘’n Man van beginsel’
’n R1 miljoen-beloning is intussen uitgereik vir inligting wat sal lei tot die inhegtenisneming én skuldigbevinding van pa en seun se moordenaars.
BMW se staatmaker opgeknap
BMW het so pas die opgeknapte sewendegenerasie-BMW-3-reeks (G20) bekendgestel en dis ʼn bittersoet ervaring vir my.
Mites oor skuldberading getakel
Sommige Suid-Afrikaners het ʼn wanpersepsie oor die skuldberadingproses en dink dat dit kliënte in die teenoorgestelde rigting as finansiële rehabilitasie stuur. As geregistreerde skuldberaders stel AfriSkuld graag hierdie wanpersepsies reg.
DNS van oorledene glo nie dié van FB-verkragter
Teenstrydighede in die nadoodse ondersoekverslag, asook die uitslae van DNS-toetse, blyk bewerings te staaf dat die sogenaamde Facebook-verkragter moontlik uit die tronk ontsnap het.
Gee jou skryfdrome vlerke met Skryfnet!
Daar is niks so frustrerend soos om met ’n goeie idee rond te loop en nie ’n idee het waar om te begin nie. Skryfnet, ’n Afrikaanse skryfskool, is die antwoord. Vir byna drie jaar word deelnemers toegerus met die gereedskap wat nodig is om met woorde te woeker.
‘BSV’-baba tuis ná 68 dae in hospitaal
“Jy moet net oorgee en vertrou, die Here se plan is soveel groter en beter as jou eie.”
SA’ners skop stof op in Epic
Amy Wakefield en Candice Lill het die eerste skof van die Absa Cape Epic gewen.
Joe Exotic wil Joe Biden se werk hê
Die eksentrieke wildsmokkelaar het die erns van sy planne om vir die 2024- presidensiële verkiesing te staan, op sy webwerf benadruk.
Video: Oeps! Vrou duik amper in haai se bek in
ʼn Vreesaanjaende video wys die oomblik toe ʼn vrou byna reg in ʼn haai se bek ingespring het.
Mej. SA-organisasie sê oor vertraging met inskrywings
“Ons is met iets só groot en só vernuwend besig, dat ons net ‘n bietjie meer tyd nodig het om dit gereed te kry.”
Skryfnet: Skryf ʼn wenredenaarstoespraak!
Is jy ʼn passievolle redenaar wat graag ʼn wenpraatjie wil lewer of dalk ʼn onderwyser wat redenaars moet afrig of ʼn mamma wat moet help toesprake skryf? Dan is Skryf ʼn Toespraak net wat jy nodig het!