Intussen het betogers in hul honderde in KwaZulu-Natal begin opruk.
Alles vir Maandag 20 Maart 2023
Geskiedenis van idees: Era van Rasionalisme en die Verligting
Die Rasionalisme was in talle opsigte ʼn reaksie op die bloedige godsdiensoorloë wat op die Hervorming gevolg het.
Die US, SAMRK en gebrek aan waardegedrewe instellings
Dié besture se klakkelose verwerping van Afrikaans as taal van onderrig en aangryping van Engels, skep ʼn atmosfeer waarbinne studenteleiers glo dat Engels die enigste aanvaarbare taal van akademiese uitnemendheid is.
#JongStemme: Beurtkrag – Ons hoop mag nie so min soos ons krag raak nie
Ek is nie naïef nie. Ek besef dit kos die land baie geld. Ek besef dit raak die ekonomie. Ek besef dit is uiters ongerieflik , maar onthou en weet ons is sterker as dit.
Poetin besoek besette streek in Oekraïne
Dit is die eerste besette streek wat Poetin besoek sedert Rusland se inval in Oekraïne meer as ʼn jaar gelede.
Gedagte vir die dag: ’n Vervullende lewe
Gelukkig is die mens wat nie loop volgens die raad van goddeloses, of staan op die pad van sondaars, of sit in die vergadering van spotters nie. Hy is soos ’n boom geplant langs waterstrome, wat vrugte dra op die regte tyd. Sy blare verwelk nie; in alles wat hy doen, is hy voorspoedig. (Psalm 1:1)