Dit is maar die tweede dag vanjaar wat Suid-Afrikaners vir ʼn paar uur beurtkragvry is, maar burgers is skepties oor waarom dit nou skielik die geval is.
Alles vir Maandag 20 Maart 2023
Bela-vergaderings in Mpumalanga ’n ‘fiasko’
Die DA versoek dat alle verdere konsultasieprosesse opgeskort word totdat die parlement sy sake agtermekaar het.
‘Min skade’ ná kleuter meters ver val
Magda van Tonder se grootste nagmerrie het werklikheid geword toe sy by die venster uitgekyk en haar tweejarige dogtertjie op die grond sien lê het.
Dié leser wen kaartjies na Theuns Jordaan-huldeblykkonsert
’n Gelukkige Maroela Media-leser het ’n dubbelkaartjie vir dié opwindende en geskiedkundige konsert gewen.
Wil jy graag ʼn app ontwikkel? Dié maatskappy kan help
Codehesion is Suid-Afrika se vooraanstaande app-ontwikkelingsmaatskappy en moet jou eerste keuse wees wanneer jy jou ontwikkelingswerklas en -projekte wil uitkontrakteer.
Vanes-Mari: ‘Jy lewe regtig net een keer’
Met een voet in die televisiewêreld en ʼn ander in die netbalwêreld, balanseer Vanes-Mari du Toit ʼn uiters besige skedule – en sy is mal daaroor.
Els seëvier net-net in Kalifornië
“Dit begin aan ’n mens krap as jy nie oor die laaste hekkie kan kom nie, maar dis gelukkig nou eers verby.”
Leer om soos ʼn atleet te slaap
“Almal kan baat daarby om soos ’n kampioen te leer slaap.”
Gedig: Gebed vir 20 Maart 2023
Hans du Plessis het ‘n gebed geskryf vir gebeure in die land op 20 Maart 2023.
Sepiegids: Desmond Galant is terug in ‘Arendsvlei’
In ‘Binnelanders’ word Annelize se hart twee keer gebreek en Conrad is geskok oor die verlowing, en in ‘Diepe waters’ lewer Sanet se AA-vergadering ‘n verrassing op.
Woord: atjar
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “atjar”.
Alcaraz weer wêreld se beste
Carlos Alcaraz het nie net Daniil Medvedev se opmars na nog ʼn titel gestuit nie, maar hy het terselfdertyd ook vir Novak Djokovic as die wêreld se voorste speler onttroon.
Dié gelukkige lesers wen kaartjies na kykNET Buite Ekspo
Die kykNET Buite Ekspo vind van 24 tot 26 Maart by Môreson Plaas, net buite Malmesbury in die Wes-Kaap plaas.
Luister: Anzélle – ‘n klein botteltjie met groot gif
‘n Klein botteltjie met groot gif. Só beskryf die nuweling-sangeres Anzélle haarself in haar debuutenkelsnit, wat pas uitgereik is.
E-taxi glo gekaap, bestuurder geskiet
Die bestuurder se passasiers het hom glo beveel om na ʼn nabygeleë gebied te ry, waar hy gedwing is om uit die motor te klim.
Luister: Nadenke is hoeksteen van leierskap
“Die idee van hierdie model is om holisties geïntegreerde, florerende leiers te vorm.”
Resep: Mini-pizza
Bederf jou gesin met hierdie heerlike mini-pizzas vir aandete.
Brittanje se wet op trofeejag deurgevoer
Die wetsontwerp word deur talle bekendes gesteun, terwyl gemeenskappe in Suider-Afrika meen dat dit ʼn negatiewe impak op menselewens sal hê.
Sergio pronk in die kollig
Red Bull het eerste en tweede oor die wenstreep in Saoedi-Arabië gejaag, terwyl Fernando Alonso ook weer sy bestuurvernuf ten toon gestel het.
Oosthuizen verbrou in pylvak
Louis Oosthuizen het vroeg Maandagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) ʼn gulde kans deur sy vingers laat glip om die LIV-gholftoernooi te wen.