Wil jy graag ʼn app ontwikkel? Dié maatskappy kan help

(Foto verskaf)

Codehesion is Suid-Afrika se vooraanstaande app-ontwikkelingsmaatskappy en moet jou eerste keuse wees wanneer jy jou ontwikkelingswerklas en -projekte wil uitkontrakteer.

As spesialiste in die ontwikkeling van wêreldgehalte apps vir Android en iOS, maak Codehesion dit maklik vir maatskappye om:

  • ʼn app-ontwikkelingsprojek in sy geheel uit te kontrakteer aan Codehesion
  • Codehesion se ontwikkelaars te gebruik vir interne projekte.

Codehesion neem slegs hoogs ervare sagtewareingenieurs en rekenaarwetenskaplikes in diens om seker te maak hul werk is op wêreldklas-standaard.

Die gevolg is dat Codehesion apps vinniger en met beter resultate kan ontwikkel as enige ander maatskappy – en spog reeds met ʼn lang lys van tevrede kliënte.

Gratis konsultasie

Om jou riglyne te gee oor hoe jy jou app-ontwikkelingsbehoeftes kan takel, bied Codehesion gratis konsultasie aan voornemende kliënte.

Hierdie konsultasie stel Codehesion in staat om die omvang van die werk, die voorgestelde tydsduur en verwagte koste te bepaal.

Ná die ontwikkelingswerk afgehandel is, kan maatskappye kies om die app-ondersteuning self te hanteer of Codehesion aan te stel om die app-ondersteuning verder te hanteer.

Codehesion bied ook opleiding aan maatskappye wat kies om self hul apps in stand te hou om ʼn gemaklike oorskakeling te verseker.

Vir ʼn risikovrye konsultasie, kontak Codehesion hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.