“Die polisie het die verdagte se motor deursoek en ʼn R5-geweer en 25 patrone in sy besit gevind.”
Alles vir die sleutelwoord "Johannesburg"
Metropolisie help vrou geboorte skenk by taxistaanplek
Die beamptes is inderhaas na die taxistaanplek waar hulle die vrou wat op die punt was op geboorte te skenk, aangetref het.
19de lid van beweerde sindikaat vasgetrek
ʼn Aantal staatsdienswerkers verbonde aan die departement van vervoer het glo die sindikaat gehelp op gesteelde motors te herregistreer.
Burgemeester van Jhb sterf
Covid-19 het intussen ook die lewe van lt.genl. Sindile Mfazi, ʼn adjunk- nasionale polisiekommissaris, geëis.
2 500 slaggate in Jhb herstel
Die Pothole Patrol-projek is amptelik in Mei vanjaar van stapel gestuur en meer as 10 000 gebreke in die pad, waaronder slaggate en slote, is sedertdien herstel.
Verkleurmannetjie verswak ‘skielik’ ná noodkeisersnee
“Sulke klein spesies reageer oor die algemeen nie goed op narkose nie. Tog was ons hoopvol dat sy sal deurtrek.”
Een sterf tydens M1-skietery
“Drie persone is in ʼn motor aangetref. Die persoon wat in die bestuurderskant van die motor gesit het, was reeds dood.”
Verkleurmannetjie kry noodkeiser ná reddingspoging
Die verkleurmannetjie is weke gelede gered nadat ʼn straatverkoper haar langs die pad wou verkwansel.
Pasgetroudes in huis doodgeskok
City Power het ’n ondersoek gelas na die dood van ’n paartjie wat maar twee weke gelede getroud is.
Minister moet ingryp by Jhb-kragkrisis, sê DA
“Alhoewel geen kragnetwerk gebou is om heeltemal die impak van beurtkrag te weerstaan nie, het die brose stand van Johannesburg se netwerk spesiale aandag nodig.”
Veiligheidswag vas oor skietery by Choppies
Een van die supermark se veiligheidswagte is glo geskiet omdat hy en ’n kollega agterdogtig voorgekom het.
The Rand Club: Die hart van die ou Goudstad
The Rand Club se kleurvolle en dikwels dramatiese geskiedenis is verweef met die wel en weë van die wêreld se rykste goudvelde en sy mense
Vermiste Jhb-fietsryer gevind
Kim Croeser is glo “verdwaas en verward” gevind.
Reusesoektog ná Jhb-fietsryer spoorloos verdwyn
Kim Croeser se fiets is intussen in haar motor gevind.
5 lekker daguitstappies vir Gautengers
As jy jou oor ʼn naweek of vakansie by die huis bevind en jou kinders sê al vir die vierde keer “Mamma, ek is verveeld!”, hoef jy nie jou goed te pak en kus toe te ry nie.
Charlotte Maxeke-hospitaal steeds gesluit
ʼn Brand het intussen ook in ʼn Covid-19-saal van die FH Odendaal-hospitaal in Modimolle uitgebreek.
Foto’s: Chaos op N1 na wisselaar gesluit word
Die Buccleuch-wisselaar in Midrand, Johannesburg, is Vrydagmiddag in alle rigtings vir verkeer gesluit nadat ’n gastenkwa tydens ’n botsing omgeslaan het.
Valse e-pos-adres om koper te bedrieg
Die paartjie het glo ʼn valse e-pos-adres geskep om die koper te bedrieg.
Swak onderhoud kry skuld vir brand by hospitaal
“Die nalatigheid van die hospitaal se bestuur om brandbestrydingstoerusting behoorlik te onderhou, het nie net die omvang van die skade vergroot nie, maar ook mense se lewe in gevaar gestel.”
Kyk: Hillbrow-kinderhuis onder berg vullis begrawe
Die vullis wat om die gebou gestrooi is, weeg amper soveel as 200 olifantkoeie.