Vyf voertuie, waaronder ʼn trok en ʼn taxi, het weens die eerste ongeluk in mekaar vasgery.
Lees meerAlles vir Sondag 18 April 2021
Gelukkige Lewis glip by agterdeur in
Dit was geen geheim nie dat daar drama op die nat baan sou wees, maar niemand kon die drama wat gevolg het, voorsien nie.
Renosterkalfies kry komberse vir die winter
Meeste van dié renosters is wees gelaat as gevolg van stroping.
Universiteit van Kaapstad in vlamme gehul
Teen Sondagmiddag het die brand steeds gewoed en verskeie universiteitsgeboue en historiese landmerke is beskadig.
MotoGP: Brad sit weer broer Darryn ore aan
Die MotoGP is deur Fabio Quartararo (Yamaha) van Frankryk gewen.
AB saai weer eens verwoesting in IPL
Vanuit ’n internasionale krieketondersteuner se oogpunt is AB de Villiers Suid-Afrika se Superman. Maar selfs hy sal sukkel om Krieket Suid-Afrika uit die gemors te red waarin die nasionale krieketbeheerliggaam hom tans bevind.
Kyk: Hillbrow-kinderhuis onder berg vullis begrawe
Die vullis wat om die gebou gestrooi is, weeg amper soveel as 200 olifantkoeie.
Internasionale oorsig: ʼn Oorlog met Rusland moet vermy word
Terwyl die spanning tussen Rusland en die Oekraïne toeneem, het die Biden-administrasie in die VSA ʼn reeks vergeldingsmaatreëls teen enkelinge in die Russiese regering aangekondig.
Wildtuin se eerste vrouehoofbewaarder rég vir stropers
Ontmoet vir Cathy Dreyer, die Krugerwildtuin se nuwe hoofwildbewaarder en stropers se grootste nagmerrie.
Foto’s: Kosibaai, ’n 4×4 en mooi strande
In ʼn wêreld waar ’n selfoonsein nie ʼn gegewe is nie en waar jy enigiets van hoenders tot onderklere langs die straat kan koop is Kosibaai: ʼn strook teenaan die grens van Mosambiek.
‘Gaan beter’ met Waterkloof-skoolhoof
Denysschen is die afgelope week in die hospitaal opgeneem nadat hy positief getoets het vir Covid-19.
Wayde kyk verder as sy 200 m-goud
“My doelwit is om weer teen die beste ter wêreld te hardloop.”
Rhodes-gedenkteken brand
Die brand het Sondagmiddag in die rigting van die Universiteit van Kaapstad versprei.
Video: Wat maak ‘Die Familiebybel’ so besonders?
Ds. Johan Smith, ʼn gesin- en familiekenner, en ook samesteller van ‘Die Familiebybel’, vertel waarom elke huis so ʼn Bybel moet hê.
KSA is op rand van afgrond sonder valskerm
“Hierdie wending, saam met verskeie ander verspeelde kanse, laat die minister met geen ander uitweg as om sy regte ingevolge die Wet op Sport en Ontspanning uit te oefen nie.”
Grootvoete trap vermeende stroper in Kruger
Die drie verdagtes het gevlug vir wildbewaarders wat op hul spoor was, toe hulle in die olifanttrop vasloop.
Peugeot se 3008 kry lyf
Op die pad is die Peugeot 3008 voorwaar ʼn luukse ervaring – van die puik binneruim tot die lekker sterk enjin en die gladde ratkas.
Video glo rondgestuur wat verkragting wys
Die slagoffer is verstandelik gestremd. Haar suster het ʼn saak van verkragting by die polisie aanhangig gemaak nadat sy op die video afgekom het.
Hannes Noëth, man van woord en daad
By die werk gee hy die pas aan, maar by die huis is Hannes Noëth, hoof van Solidariteit Helpende Hand, net pa. In ‘n onderhoud met Maroela Media vertel hy meer oor sy reis van plaasseun tot predikant.
Kyk: Pastoor sê vroue moet ‘maer’ wees sodat mans nie rondloop
“Die eerste ding wat vroue moet doen om hul huwelik te red, is om hul gewig onder beheer te kry,” sê dié pastoor.