Die nuwe kabelprojek staan as Apricot bekend.
Lees meerAlles vir Maandag 16 Augustus 2021
Paralimpiese atleet rand glo veiligheidswag aan
Die span is tans in kwarantyn in die hotel in Tokio, Japan.
Chaos by Kaboel-lughawe
Alle weermag- en siviele vlugte is by Kaboel-lughawe opgeskort weens skares wat op die aanloopbaan uithardloop.
Kleuter skiet ma per ongeluk in die kop
Die 21-jarige ma is geskiet terwyl sy met ʼn Zoom-oproep besig was.
Vyf sterf in trompop ongeluk in Northam
Vyf mense is Maandagoggend dood in ʼn botsing reg van voor op die R510 buite Northam in Limpopo.
Sesjarige glo deur kerk-opsigter verkrag
ʼn Sesjarige meisie is Saterdag na bewering verkrag deur die opsigter van ʼn kerk in Roodepoort.
ToekomsVenster: Geen einde aan die Here se genade
Nog minder as wat jy die see kan leegskep kan jy God se genade uitput.
Lloyd maak nog ranglysspronge
Die 24-jarige Kapenaar ervaar vanjaar ’n droomlopie op die tennisbaan en hy het reeds met Stan Wawrinka, Dominic Thiem, Kei Nishikori, Denis Shapovalov, Grigor Dimitrov, Gaël Monfils en Rafael Nadal afgereken.
Alberton-skietery: Minstens 40 skote afgevuur
Altesaam 20 koeëlgate is in die motor gevind en dit is duidelik dat grootkaliber-wapens tydens die skietery gebruik is.
Nuwe 2.8-Fortuner sleep ʼn hond uit ʼn bos!
Is Toyota se Fortuner dan die perfekte sleepvoertuig? Seker nie perfek nie, maar bitter naby.
Toeskouers ook nie by Paralimpiese Spele toegelaat
Organiseerders het aanvanklik gehoop die Covid-19-gevalle in Japan sal genoegsaam afneem vir toeskouers om by die Paralimpiese Spele toegelaat te word.
Boek: ‘Hondman op hol’ – Dav Pilkey
Hondman is terug en hy het ʼn appeltjie te skil met die wêreld se wildste katskurk.
Vrou vasgekeer tussen mure
Die vrou was van Donderdagaand af tussen die twee mure vasgekeer.
Paniek in Kaboel ná Taliban oorneem
Duisende mense het reeds na die lughawe in Kaboel gestroom in ʼn poging om die land te verlaat, nadat die gevreesde Taliban Sondag beheer van die land oorgeneem het.
‘Myeni het gʼn gepleit dat Zuma hom oorgee’
Volgens die Jacob Zuma-stigting doen fopnuus oor die omstandighede rakende die oudpresident se inhegtenisneming tans die ronde.
ʼn Nuwe, beter wêreld wag ná Covid-19
In werklikheid lei groot krisisse egter meestal tot beter tye. Dit is asof rampe juis die mensdom aanspoor om sy skeppende energie in te span om van die wêreld ʼn beter plek te maak.
Boekresensie: Twee reekse vir kinders
Alhoewel Die aardigste kinders op aarde-reeks aanbeveel word vir kinders ses tot nege jaar oud en die Kies-jou-avontuur-reeks vir nege tot twaalfjariges, het ek as volwassene sommer baie lekker aan albei reekse gelees. Dis malse pret!
Mediese studente ly óók onder Charlotte Maxeke-brand
Tandheelkundestudente aan die Universiteit van die Witwatersrand is bekommerd dat hulle nie vanjaar sal gradueer nie, weens vertragings wat deur die brand by die Charlotte Maxeke-hospitaal veroorsaak is.
Waarom kla as Bokke wedstryde wen?
“Jy speel so goed as wat jou teenstanders jou toelaat om te speel en dit is te betwyfel of die All Blacks so teen Suid-Afrika se verdediging sal kan rondhardloop.”
Heldhaftige hondjies grootskerm toe in ‘Paw Patrol’-fliek
Die stemme van Iain Armitage, Jimmy Kimmel, Tyler Perry, Dax Shepard en Kim Kardashian is in dié fliek te hoor.