Die genade wat God aan Maria bewys het, is ook op ons as getuies van toepassing.
Lees meerAlles vir Woensdag 26 Desember 2018
Video: Afrikaanse sanger sing op Kersvlug
Die video waarop die Rede om te glo-sanger onbegeleid sing, is al amper 70 000 keer gekyk.
Namibiese polisie slaan toe op dronkbestuurders
“Ons raai mense aan om reëlings te tref en te sorg dat iemand bestuur wat nugter is.”
Polisie verbly kinderharte
Die projek is moontlik gemaak deur skenkings van plaaslike sakelui en kontantbydraes uit lede van die misdaadvoorkomingseenheid se eie sak.
Daai oom met die rooi klere en die baard
Dalk kan Kersfees ons herinner aan twee van ons grootste roepings op aarde: om vir ander mense lief te wees en om dit vir ander mense maklik te maak om vir jou lief te wees.
Binneland kan teen Vrydag lafenis verwag
Teen Vrydag kan dit aansienlik koeler wees wanneer 27 °C vir Johannesburg voorspel word en 29 °C vir Pretoria.
Wikipedia-kompetisie vir nagraadse studente: Wen ʼn jaar se klasgeld!
Nagraadse studente kan nou met hul vaardigheid en kennis deur Maroela Media se Afrikaans op Wikipedia-projek die kans staan om ʼn jaar se klasgeld los te slaan!
Wikipedia: Onderwyser, kry ʼn finansiële hupstoot!
Onderwysers kan nou met hul vaardigheid en kennis deur Maroela Media se Afrikaans op Wikipedia-projek die kans staan om een maand se salaris te verdubbel!
Baljaar in Bloemfontein dié vakansie
Verruil jy dié vakansie die ongerepte kusdorpies vir die pragtige Rosestad? Met al dié aktiwiteite wat Bloemfontein bied, wie hoef nou by die see te gaan uitspan?
Gedig: Somerkersfees
“Skenk ons ‘n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer…”
Sakeman gereed vir ‘lewe in oorvloed’ ná amperse dood
“Die seer was so ongelooflik dat ek vir ʼn oomblik wou opgee, hoewel ek geweet het ek gaan leef deur God se genade.”
Maroela Media se 10 gewildste sportstories vir 2018
Hierdie sportstories is in 2018 die meeste gelees op Maroela Media.
‘Glo in ʼn gelukkige toekoms’, vra Nederlandse koning
“Vryheid, gelykheid en billike kanse vir elkeen hang ook af van die manier waarop ons daagliks met ons medemens omgaan.”
Nuuskommentaar: ‘As ons almal sinies is, is ons verlore’
“As ons almal sinies word, is ons verlore”
Foto’s: Kate, Meghan glo beveel om Kersvrede te bewaar
“Ja, dit was ongemaklik en eienaardig gegewe wat die afgelope jaar gebeur het, maar die alternatief van selfs meer wrywing, was ondenkbaar.”
Gee meer as geskenke dié Kersfees – en hééljaar
Baie mense wil graag oor die Desembervakansie – of enige ander tyd in die jaar – as vrywilliger hulp aanbied by behoeftige organisasies, maar weet nie waar om te begin nie. Ons het by ʼn paar organisasies gaan kers opsteek om te hoor hoe jy kan help.
Spoedvrate raak kreatief met verskonings
Al ses die oortreders is mans tussen die ouderdomme van 26 en 44.
Gedagte vir die dag: Behou die regte perspektief
Vul julle gedagtes met alles wat waar, eerbaar, skoon, suiwer, lieflik en lofwaardig is. (Filippense 4:8)