Die inhegtenisnemings vorm deel van wetstoepassingsagentskappe se pogings om roekelose en nalatige bestuurders voor Vrouedag hok te slaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "dronkbestuur"
Metro bekommerd oor dronkbestuur
Meer as 80% van dié metro se inhegtenisnemings oor die afgelope week was vir dronkbestuur.
‘Niks vir die pad,’ vra SAB ná vakansiesterftes
SAB sê hy steun die departement van vervoer se voorstel dat motoriste se bloedalkoholvlak nul moet wees.
Te veel bestuur dronk in Nelspruit
Tientalle motoriste is oor die feestyd in Nelspruit toegesluit weens dronkbestuur.
6 toeriste by ski-oord dood toe motor hul tref
Die bestuurder van die motor se bloedalkoholvlak het die voorgeskrewe perk oorskry en hy is in hegtenis geneem.
Video: Owerhede gooi wal oor ‘dronk’ paasbolletjies
Sosialemediagebruikers het in reaksie op die video bevraagteken hoe betroubaar die blaastoetse is wat deur verkeersbeamptes gebruik word.
Dronkbestuurder ‘allergies’ vir hof
“Dié man het die vermetelheid om die wet so blatant te minag deur sy hofdatums te ignoreer en voort te gaan met sy swak gedrag.”
Namibiese polisie slaan toe op dronkbestuurders
“Ons raai mense aan om reëlings te tref en te sorg dat iemand bestuur wat nugter is.”
Sportsterre glo onder groep wat vas is vir dronkbestuur
“Niemand is bo die wet verhewe nie. Motoriste word aangemoedig om liewer alternatiewe vervoermetodes te ondersoek.”
24 vir ‘dronkbestuur’ aangekeer
“Al 24 mense wat in hegtenis geneem is, is mans.”
Minder mense sterf dié feesseisoen op SA se paaie
Die departement van vervoer het ʼn voorlopige verslag oor die aantal padsterftes die afgelope feesseisoen bekendgemaak.
Soveel vas vir dronkbestuur dié feesseisoen
Die meeste vermeende dronkbestuurders is in Gauteng in hegtenis geneem, gevolg deur Limpopo, Mpumalanga en die Wes-Kaap.
Dronkbestuurder kry swaar vonnis ná drie vriende sterf
“Die swaar vonnisse word benodig om die denkwyse te verander van bestuurders wat in hul motors dodelike wapens word.”
18 in Oos-Rand vas vir dronkbestuur
Die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) het altesaam 18 mense aan die Oos-Rand in verband met dronkbestuur in hegtenis geneem.
Dronkbestuur: Jou 12-punt-voorkomingsplan
Hierdie artikel is nie daarop gemik dat jy as leser die wet moet omseil nie, maar eerder deur die regte insig en agtergrondkennis verantwoordelike besluite te laat neem. Onthou, een drankie te veel kan jou en/of iemand anders se lewe drasties verander en/of selfs beëindig.
EMPD-hoof trek op pad werk toe 2 vas vir dronkbestuur
“Ek het onmiddellik uit my voertuig geklim en tot my verbasing gesien dit lyk asof albei bestuurders te veel gedrink het.”
Akteur wat Jaguar glo dronkbestuur, verskyn in hof
Die akteur en radiopersoonlikheid wat oor die naweek in Pretoria in hegtenis geneem is nadat hy glo onder die invloed van alkohol bestuur het, het Dinsdag in dié stad se landdroshof verskyn.
Akteur vas vir dronkbestuur in Pta
ʼn 32-jarige akteur en radiopersoonlikheid is oor die naweek in Pretoria in hegtenis geneem nadat hy glo onder die invloed van alkohol bestuur het.
Video: Trokdrywer keer ‘dronk’ motoris op N1: ‘Ek moes hom agternasit’
“Toe ek hom op die snelweg teen die verkeer in sien jaag, het hy geweet hier kom gróót probleme of ʼn noodlottige ongeluk as ek nie nou ingryp nie.”
‘Dronkbestuurder’ vas ná hy voetganger tref
ʼn Motoris wat na bewering onder die invloed van drank bestuur het, gaan Nuwejaar agter tralies deurbring nadat hy op Kersdag ʼn voetganger raakgery het.