ʼn Gewese hulpafrigter van die Springbokke se Ierse afrigtingsloopbaan is glo onder druk, en luidens berigte word gehoop dat die terugkeer van ʼn Bok-flank, wat beseer was, sy span se vertoning kan opkikker.
Lees meerAlles vir Vrydag 29 Desember 2017
Twee kies-probleme vir afrigter Otis Gibson voor toets
Morné Morkel of Dale Steyn?
PE-owerhede gereed vir nuwejaarsvieringe
ʼn Ekstra 60 lewensredders en seisoenale skoonmakers is ontplooi en operasionele sentrums is opgestel.
Kovsies-taalbeleid: Uitspraak ʼn ‘terugslag vir moedertaalonderrig’
“Maatskaplike sameklewing sal ook nooit bereik word wanneer mense se taalregte aangetas word en hulle ontneem word van die integrale boublokke wat hul identiteit vorm nie.”
Bekendstelling van 2017-matriekuitslae goedgekeur
“Dit is verblydend om te sien daar is ʼn bestendige opwaartse neiging in vakke soos wiskunde, wiskundegeletterdheid, fisieke wetenskappe en lewenswetenskappe.”
Kommer oor ‘ernstige’ ongelukke op N3
Daar is ʼn beroep op padgebruikers gedoen om voor te berei vir swaar verkeer van tot 2 500 voertuie per uur op die N3 oor die volgende paar dae.
Wenke oor woonstelhuur vir studente
Aangesien verblyf in koshuise deesdae skaars is, moet baie studente ʼn woonstel huur. Woonstelhuur kan egter vol slaggate wees as jy nie ligloop nie.
ToekomsVenster: Vergewe ander
Sê, “satan, in die naam van Jesus, jy het genoeg gesteel. Ek vergewe en gaan aan met my lewe”.
Foto’s: Talle sterf in brand by partytjie
Die vrou wie se partytjie dit was, het pas 28 jaar oud geword, en het ook in die brand gesterf.
Maroela Media se 10 gewildste vermaakstories vir 2017
Die vermaakbedryf sorg dwarsdeur die jaar vir opspraakwekkende voorvalle, trotse oomblikke en gebeure wat ons laat lag, huil en soms die josie in maak
Vrou in hof ná skilder se moord
“Suid-Afrika het een van ons baie min groot skilders verloor. ʼn Reus het geval. Mag jy ewige vrede en lig vind.”
‘Hofuitspraak nog ʼn slag vir Zuma’
Volgens ‘n politieke ontleder is daar ‘n paar scenario’s wat nou kan afspeel, waarvan nie een waarskynlik goeie nuus vir pres. Jacob Zuma inhou nie.
‘Minderhede is mislei oor beskerming van taalregte’
Volgens die organisasie is Vrydag se uitspraak van die konstitusionele hof dat die taalbeleid van die Universiteit van die Vrystaat wettig is, tekenend dat “minderhede tydens die onderhandelings in aanloop tot die verkiesing van 1994 mislei is om te glo dat hulle taalregte beskerm sal word”.
Toeriste vind lyke op strand
Daar het nou reeds vyf liggame by dié strand uitgespoel.
Soveel vas vir dronkbestuur dié feesseisoen
Die meeste vermeende dronkbestuurders is in Gauteng in hegtenis geneem, gevolg deur Limpopo, Mpumalanga en die Wes-Kaap.
Video: Speelding met oorlede ma se stem roer harte
ʼn Seun van Florida in die VSA het hierdie Kersfees ʼn geskenk ontvang wat harte reg oor die wêreld geroer het.
Jhb-vrou op Oukersaand aan die brand gesteek
ʼn Johannesburgse vrou het ernstige brandwonde opgedoen nadat daar op Oukersaand ʼn vlambare vloeistof oor haar gegooi en dit aan die brand gesteek is.
Tekenprent: As kinders nie buite speel nie
Die tekenprentkunstenaar lewer kommentaar oor baie kinders wat nie meer buite speel nie maar blykbaar slim planne kan beraam…
Flink polisieman trek ‘moordenaar’ blitsig vas
ʼn Vermeende moordenaar is vasgetrek nadat ʼn polisiekonstabel die verdagte sien ryloop het, hom ʼn saamrygeleentheid aangebied en met hom na die naaste polisiestasie gery het.
Zuma-aansoek: Hof sê grondwet is oortree
Die konstitusionele hof het beslis dat die Nasionale Vergadering nie daarin geslaag het om meganismes in plek te stel om pres. Jacob Zuma verantwoordbaar te hou nie.