Hierdie debatskrywes en briewe is in 2017 die meeste gelees op Maroela Media.
Alles vir Vrydag 29 Desember 2017
Vrou geskok oor kragrekening van $284 miljard
Horomanski het vermoed haar gesin het hul Kersliggies verkeerd gekoppel.
Konstitusionele hof sê oor Kovsies-taalbeleid
Die konstitusionele hof het Vrydag uitspraak gelewer in die aansoek wat deur AfriForum en Solidariteit voor die hof gebring is om verlof tot appèl teen ʼn hofuitspraak oor die Universiteit van die Vrystaat (UV) se taalbeleid wat Afrikaans as onderrigtaal uitskakel.
Die waarde van getuigskrifte
Moenie getuigskrifte net lees vir wat daar staan nie. Wat van alles wat NIE vermeld word nie? En lees tog die swart-op-wit bewoording met ‘n vergrootglas en onder ‘n soeklig.
Boer Johan het ‘skoenlappers in sy maag’
“Ek voel soos ʼn stout skoolkind wat iets ontdek het.”
Maroela Media se gewildste resepte vir 2017
Maroela Media se gewildste resepte vir 2017.
Vermiste sakeman, assistent dood gevind
ʼn Sakeman van Limpopo en sy assistent, wat albei Woensdag as vermis aangemeld is, is Donderdagmiddag dood gevind.
Boek: Adam Small – denker, digter, dramaturg
Mense wat Small van naby geken het is hier aan die woord saam met literatore en kollegas uit die maatskaplikewerk-omgewing waarby Small lewenslank betrokke was.
Nege by Kaapstadse winkelsentrum vasgetrek
“Die polisielede was nie gemaklik met die teenwoordigheid van die drie voertuie wat al om en om in die parkeerarea gery het nie en het die voertuie voorgekeer.”
Braaihoender met sitrus en kruie
Braaihoender vir ’n somervakansie.
Oud-sokkerster nou president
Die nuwe president is voorheen as Fifa se Wêreldspeler aangewys en het die gesogte Ballon d’or-toekenning ontvang.
Nuuskommentaar: Jaaroorsig (Deel 4)
Hier teen die einde van 2017 word kliphard bespiegel oor wat nou van pres. Jacob Zuma gaan word.
Gedagte vir die dag: Jy moet God liefhê
Luister, Israel! Die Here ons God is die enigste Here. Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart, jou hele siel en met al jou krag. (Deuteronomium 6:4-5)