Meer as 80% van dié metro se inhegtenisnemings oor die afgelope week was vir dronkbestuur.
Lees meerAlles vir Maandag 30 November 2020
VF Plus eis Lesufi se kop
“Dit is lankal tyd vir Lesufi om verwyder te word.”
Wysigings aan Kinderwet ‘gee meer mag aan staat’
“Duisende poste [in die aannemingproses] sal deur hierdie wysiging verlore gaan, en die maatskaplike las op die staat sal eenvoudig net groter word.”
Swaar donderstorms vir Gauteng voorspel
Verspreide buie en donderbuie word van vandag (Maandag) tot minstens Sondag in dele van die provinsie verwag.
Deurbraak in rooftog by Fidelity
ʼn Groep gewapende rowers geklee in klapmusse en uitrustings wat lyk soos Fidelity-uniforms, het net meer as ’n week gelede op die fasiliteit toegeslaan.
Kersfees in Colombia vir vervolgde Christene
In Colombia kan dit gevaarlik wees om Jesus lief te hê en vir Hom te lewe.
ToekomsVenster: Waarom Here?
Is daar vandag ʼn “waarom” op jou lippe? Jy kan maar met die Here daaroor praat.
Boekresensie: Die husse en die klein jakkalsies
As jy al ooit gewonder het wat vir ’n ding ’n hus is, sal jy bly wees om te verneem dat daar pas ’n kinderboek op die rakke verskyn het wat vir jou álles omtrent husse sal vertel.
‘Besope’ polisieman in hof
Die polisiekonstabel is die naweek op video betrap terwyl hy sukkel om regop te bly.
Leon van Nierop se resensie: Let him go
Dit is aanvanklik ʼn rustige film wat die skoonheid van Amerika vier en die liefde tussen twee mense vasvang. Maar weet net, as hierdie rustige rolprent eers spoed opgetel het, laat hy jou nie weer los nie, skryf Leon van Nierop.
Leon van Nierop se resensie: Emily in Paris
Daar is geen beter reeks om jou in ʼn sonneblombui te sit as Netflix se “Emily in Paris” nie.
Bybel oorhandig as simbool van vriendskap, vrede
Volgens dr. Danie Langner van die FAK is die verskyning van ’n nuwe Afrikaanse Bybel nie net belangrik vir kerke nie, maar het in ’n tyd waar Afrikaans op soveel terreine uitgeskuif word ook groot kulturele betekenis.
Soektog na vermiste lewensredder uitgebrei
’n Helikopter is Maandag ingespan om met die soektog na die man te help.
Man vermoor stiefma in opdrag van ‘profeet’
Op die dag van die moord is die man na sy stiefma se huis. Sy het hom ʼn drukkie gegee en ingenooi, waarna hy haar met ʼn mes in die nek gesteek het.
Kersvader tot noodsaaklike werker verklaar
“Hy is vrygestel [van die inperkingsmaatreëls] en is sonder twyfel op pad.”
Minder polisie by Kilian se hofverskyning
Zane Kilian het in die Kaapstadse landdroshof verskyn in verband met die skietery op die Kaapse prokureur William Booth. Hy word ook by die moord op lt.kol. Charl Kinnear betrek.
Vier gesoek ná moord op paartjie
Vier gesoek ná moord op paartjie
Toyota se goedkoopste buksie nou in SA
Dié nuweling is die Toyota Agya.
Ruk jou gastekamer só reg vir die vakansie
Dit is nou die perfekte tyd om jou gastekamer af te stof, en op te tof, vir almal wat oor die vakansie gaan kom kuier.
Nuuskommentaar: Coligny wys dat woorde wek, maar waarhede trek
Daar is min tot geen aandag aan die feite gegee nie. Dit is ondenkbaar dat die staat enigsins ʼn moordsaak hiermee kon aanvoer. Wat egter meer ondenkbaar was, was die gepaardgaande skuldigbevinding.