Die statistiek vertel die verhaal: Die Stormers het nou al ses van hul laaste ses wedstryde gewen.
Lees meerAlles vir Saterdag 17 Februarie 2024
Foto’s: Hope te sien, eet en drink in mooie Parys
Wanneer begin jou Franse kos-en-wyn-en-reis-avontuur nou eintlik, wonder Maryke Roberts ná 25 dae in dié land.
Hollywood: Netflix-fliek oor prins Andrew op pad, Beyoncé verras met country-lied
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Bulls slaan ʼn slag op Ellispark
As ʼn rugbyskouspel gaan dit hoegenaamd nie die toekenning vir die beste nóg ontvang nie, maar die Bulls het vier drieë teen die Lions in Johannesburg gedruk.
‘Kokkedoor’ se sjef Pieter floreer in Wes-Afrika
“Ek mis die huis en my mense baie, en ʼn goeie braai en boerekos bly maar my hart se punt.”
Almé Swart skryf raak met radiodrama oor vasgevangenheid
“Toe ek die eerste keer na my eie storie oor die radio geluister het, het ek ʼn ongelooflike gevoel ervaar.”
Hoë skuldvlak bly enorme bron van kommer
Die oorskryding van die teiken vir skuld in verhouding tot BBP, dui daarop dat die regering se fiskale bestuur onvolhoubaar is.
Sinner sit nie ʼn voet verkeerd op tennisbaan
Jannik Sinner het in Rotterdam die 200ste ATP-wedstryd van sy jong loopbaan gewen.
‘ANC, jy het nou lank genoeg die land se tyd gemors’ – Steenhuisen
Steenhuisen sê die DA het besluit om sy 2024-verkiesingsmanifes van die Uniegebou af voor te lê om ʼn duidelike boodskap te stuur.
Klankgolf 2024
Verlede jaar is Maroela Media se Klankgolf-radioseminaar aangebied ná twee jaar se afwesigheid as gevolg van die Covid-19-pandemie. Ons is baie opgewonde om aan te…
Sutherland, Aussies mors met Proteas
Die Protea-vrouekrieketspan sal meer toetse moet speel as daar van sterker vertonings op die internasionale rooibalkrieketverhoog gedroom word.
‘Groot geld’ vir SA in private wildjag – navorsing
“Die private wildbedryf is nie net ʼn noodsaaklike deel van die land se toerisme-aanbieding nie, maar ook ʼn integrale deel van ons ekonomie.”
Kiwi’s en Iere wag op Blitse in Vancouver
“Ons is by ’n baie fisieke groep ingedeel en dit is baie goed om ’n speler van Impi Visser se gehalte terug te hê; ons sal beslis vuur met vuur moet beveg.”
Moord op Pta-sakeman: ‘Ons rots is weggeruk’
“Wat met hom gebeur het, het hy nié verdien nie. Ons harte is in stukke en ons gaan hom vir altyd mis. Die lewe het ʼn juweel van ʼn mens verloor. Ons is oneindig lief vir hom.”
Bloukrans-moorde 186 jaar later: ‘Ons sal nie vergeet’
Op die nag van 16/17 Februarie 1838 het die mees tragiese oomblik in Afrikanergeskiedenis afgespeel, die grootste kindermoord in ons land se geskiedenis. Ure lank het geweld en slagting soos ons dit nie ken nie, voortgeduur en moes die Voortrekkers marteling verduur.
DA stel verkiesingsmanifes bekend: ‘Ons is gereed!’
“Hierdie is nie bloot ʼn politieke byeenkoms nie; dit is ʼn geskiedkundige oomblik, ʼn oproep tot verandering, en ʼn verklaring van voorneme om Suid-Afrika te red.”
‘Eskom en beurtkrag, is daar hoop?’ – Hermann
Hermann meen egter dat die enigste sabotasie wat wel plaasvind, die onnodige inmenging van die politici in Eskom is.
‘Skaakmat’ tussen Rusland en Oekraïne
Die Oekraïners voer die afgelope ses maande ʼn redelike teen-offensief en kon selfs klein gedeeltes grondgebied terugwen. Hulle kan egter nie die Russe uit die land verdryf nie.
DA betreur Navalny se dood
“Navalny sal in ons geskiedenisboeke opgeteken word vir sy onversetlike dapperheid in die aangesig van onderdrukking en tirannie.”
Gholf: Griep trek Tiger plat
Hy kon in die tweede ronde net tot by die sewende putjie vorder voordat hy halt geroep het nadat hy erg dronkerig gevoel het.