“Elkeen het ʼn plek van invloed gekry, selfs al is dit soms sonder titel of ʼn begroting. Jou verantwoordelikheid is om dinge beter te los. Met die impak wat jy kan maak en die invloed wat jy het, kan jy mense saam neem om ʼn ware verskil te maak.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Klankgolf"
Video: Afrikaanse gemeenskapsradio steeds kragtig, lewendig
“By elke spreker wat gepraat het, was daar iets wat ek geleer het en wat ons kan gebruik om te verbeter.”
Gemeenskapsradio: Wanneer Noord, Oos, Suid en Wes saamtrek
Agt jaar en agt radioseminare later, het gemeenskapstasies van oral in die land hierdie jaar weer saamgetrek om een groot seminaar te hou. Nie minder nie as 110 verteenwoordigers van 27 stasies en ander media‑instansies het dié jaar se grootste seminaar nog bygewoon!
Dít was jou 67 minute
Ek sal 18 Julie 2019 nie sommer vergeet nie. Dit het nie by die Vredehoekers se dapper spanpoging om Lienka te red, geëindig nie.
Gemeenskapsradiostasies: Dit is waar Afrikaans geleef word
“Gemeenskapsradiostasies is die plek waar Afrikaans elke dag gelééf word. Terwyl ons vergader, debatteer en strategieë vir Afrikaans se oorlewing bespreek, is die omroepers van die Afrikaanse gemeenskapsradiostasies elke dag besig om Afrikaans op die mooiste kleurrykste manier moontlik te praat.”
Afrikaanse radiostasies steek kers op by groot name in bedryf
Maroela Media het vanjaar sy vyfde radioseminaar vir gemeenskapsradiostasies, Klankgolf 2016, in Pretoria aangebied.
Redakteursbrief: “Ek droom oor ʼn radiostasie vir my gemeenskap”
Altesaam 51 mense van Afrikaanse gemeenskapsradiostasies oral oor die noordelike deel van die land is gister en vandag by mekaar by Maroela Media se vyfde gemeenskapsradiostasieseminaar. Hierdie klink na ʼn doodgewone inleidende sin vir ʼn redakteursbrief, maar dit is glad nie – dis gelaai met betekenis, skryf Susan Lombaard.
Radioseminaar bemagtig Afrikaanse gemeenskapstasies
Radio is sekerlik een van die toeganklikste mediums omdat dit nie diskrimineer teen opvoeding en klas nie en soveel mense van verskillende vlakke van die…