“Ons is vol vertroue dat hy nie vir die uitdaging sal terugstaan nie. Hy het homself immers al vantevore in ʼn Wêreldbeker-situasie bevind en hy weet presies wat die fisieke en geestelike uitdagings behels.”
Lees meerAlles vir Sondag 17 September 2023
Kaapse radiostasies kuier by Klankgolf-radioseminaar
“Elkeen het ʼn plek van invloed gekry, selfs al is dit soms sonder titel of ʼn begroting. Jou verantwoordelikheid is om dinge beter te los. Met die impak wat jy kan maak en die invloed wat jy het, kan jy mense saam neem om ʼn ware verskil te maak.”
Die week in foto’s
Dié week se foto’s wys die verwoesting van aardbewings en veldbrande, maar ook die mooi van die natuur. Kyk hier na sommige van die week se nuusgebeure.
Phalaborwa tot rampgebied verklaar ná veldbrand
Die Ba-Phalaborwa-munisipaliteit het Phalaborwa in Limpopo Sondag tot rampgebied verklaar nadat ’n verwoestende veldbrand Saterdag minstens 12 huise in puin gelê het. ’n Ondersoek is…
Jansen vat vlam en Proteas beklink reeks
Die Proteas verdien ongetwyfeld ʼn klop op die skouer nadat hulle ʼn agterstand van 2-0 uitgewis het om met die reekslouere teen Australië weg te stap.
Foto’s: Pretoria FM is 30!
Pretoria FM het heel naweek lank verjaar.
‘Jy het jou kind doodgery’ – onskuldige ma verwerk haar trauma
“Deur nie te vergewe nie, hou ek myself gevange.”
Bokke is bielies in Bordeaux!
Dit was pure Wêreldbeker-kuikenmoord en die Springbokke het toe inderdaad ʼn wafferse kriekettelling teen Roemenië opgestel.
Onse stoere voorvaders se dinge
Ek wonder of een van julle Piet Hein se storie ken?
Uit op patrollie, maar vir bederf is daar altyd tyd
Van gesonde maaltye, vars lug en gereelde oefening alleen kan ʼn hardwerkende hond ook nie leef nie – en daarom is ʼn ekstra bederf nooit te versmaai nie.
Verdoemende bewerings teen Russell Brand
Vier vroue beweer dat hulle tussen 2006 en 2013 (gedurende die kruin van sy roem) seksueel deur Brand aangerand is.
Van fase 3 na 2!
Eskom het ’n kort rukkie gelede aangekondig dat fase 2-beurtkrag Sondag vanaf 16:00 tot Maandag 16:00 geïmplementeer sal word. Daar is voorheen bekendgemaak dat fase…
Foto’s: Só lyk Kaapse kus ná woeste hooggety
Nog fratsgolwe – met deinings van tot 2,9 meter – word tydens vanmiddag se hooggety tussen 15:00 en 17:00 aan die kus verwag.
Foto’s: Buthelezi gegroet
Pres. Cyril Ramaphosa het tydens die staatsbegrafnis toegegee dat hy en prins Mangosuthu Buthelezi “nie altyd saamgestem het nie”.
‘Ons het respek vir Roemenië’ – Bokke
ʼn Moontlike opskudding skuil om elke derde hoek en vyfde draai by ʼn Wêreldbekertoernooi en die Springbokke kan nie bekostig om vanmiddag in Bordeaux teen Roemenië op hul louere te rus nie.
Wêreldbeker: Iere slag Tonga af
Gaan die Iere ook in staat wees om die fisieke Bokke en die Bomb Squad (plaasvervangersbank) in toom te hou?
Fratsgolf eis vrou (93)
Suid-Afrikaners aan die kus word intussen gewaarsku om Sondag versigtig te wees aangesien nog fratsgolwe – met deinings van tot 2,9 meter – verwag word.
‘Boer is in my bloed,’ sê TLU Jongboer
Nicky van der Linde (36), TLU se Jongboer van die jaar, is ʼn boer in murg en been, nes sy pa, oupa en oupagrootjie was.
Louwarm Wallis klop Portugal
Hoewel Portugal verloor het, het sy rugbyspan Saterdagaand in Nice soos ʼn vars briesie deur vanjaar se Wêreldbekertoernooi getrek.
Gholf: Jong Sweed se pad in goud uitgestippel
Aberg, wat aan die Universiteit van Texas in Amerika studeer, het eers in Junie ʼn beroepspeler geword.