ʼn Video van ʼn driejarige wat tot groot vermaak van sy klasmaats ʼn bord probeer breek, is die afgelope twee weke reeds byna 20 miljoen keer gekyk.
Lees meerAlles vir Vrydag 21 Augustus 2015
Baba dood aangetref in Umhlanga
Die polisie het paramedici van Netcare 911 Vrydagmiddag na ʼn toneel in Umhlanga ontbied waar ʼn baba van ongeveer 2 maande oud dood aangetref is.
Oupa gevonnis oor kleinkinders se verkragting
ʼn Man is in die Verulam-streekshof in KwaZulu-Natal tot 36 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy sy twee kleinkinders verkrag het.
Ouderdom van Mandela se ‘slagoffer’ betwis
Een van oudpresident Nelson Mandela se kleinseuns, wat tereg staan op aanklag van verkragting, het Vrydag in die Johannesburgse landdroshof verskyn.
AfriForum steek stokkie voor EFF-grondbesetting
AfriForum het vandag ʼn hofbevel in die Mafikeng-hooggeregshof bekom teen die onwettige besetting van grond deur ondersteuners van die EFF en AMCU.
ToekomsVenster: Hy nooi my in sy teenwoordigheid in
Ek was verlore maar deur Sy bloed is daar nou vrede in my gemoed. God wink, kom kuier by Hom.
Woord: omwoel
Ken jy die woord “omwoel”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Koffie by Vilakazistraat en ontbyt by die Voortrekkermonument
Kom ons begin weer praat in Suid-Afrika en hou nie op praat nie.
Radioseminaar bemagtig Afrikaanse gemeenskapstasies
Radio is sekerlik een van die toeganklikste mediums omdat dit nie diskrimineer teen opvoeding en klas nie en soveel mense van verskillende vlakke van die…
Thandi Maqubela sal teen moordvonnis appelleer
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het veroordeelde moordenaar Thandi Maqubela Vrydag verlof tot appèl teen haar skuldigbevinding aan moord toegestaan.
SA rugbyspeler oorsese kontrak kwyt oor voorval met 14-jarige
Peter Rossouw de Klerk, ʼn Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat die afgelope tyd as voorspeler vir die Glasgow Warriors in Skotland uitgedraf het, is sy kontrak kwyt nadat hy ʼn 14-jarige skoolmeisie ontstel het.
Man verwoes eiendom ná liefdesteleurstelling
Al wat nou oorbly, is ʼn leë huis waarin niemand meer woon nie en twee uitgebrande voertuie.
‘Wittes het die Madiba-droom verraai’
Jimmy Manyi, president van die Progressive Professionals’ Forum (PPF) en voormalige direkteur-generaal van arbeid, het Vrydag wit mense gekritiseer en gesê die regering moet meer doen om regstellende aksie te verskerp.
Redakteursbrief: Oor vietse, dowe, kreatiewe, vreemde en koel oumas
“Toe ek laat die oggend die tafel opruim, is dit die onvoorwaardelike aanvaarding en trots van die oupas en oumas wat my bybly. Geen vooroordeel of haas of ongeduld of kritiek nie…” skryf Susan Lombaard.
[Foto’s] Ongewone besigtigings in die Krugerwildtuin
“Daar is niks soos die opwinding wat mens ervaar as jy om die draai gery kom in die Wildtuin en daar staan ‘n klomp motors opgehoop nie…” skryf Marianne.
Rand Water-staking dreig steeds
Die munisipale vakbond Samwu het Vrydag gesê hy gaan sy lede raadpleeg oor ʼn nuwe loonaanbod wat Rand Water gemaak het om ʼn dreigende staking by die reuse-watervoorsiener te verhoed.
Klag teen ‘baba-ontvoerder’ teruggetrek
Die klag teen die vrou wat in Julie glo ʼn dag oue baba buite ʼn hospitaal in Rustenburg ontvoer het, is Vrydag voorlopig teruggetrek.
Beurtkrag vooruitsigte laag vir Vrydag
As Eskom dit tot aan die einde van die naweek kan maak om die ligte aan te hou, sal dit twee weke wees dat beurtkrag laas toegepas is.
[Video] Slinkse rower kruip onder yskas uit
ʼn Slinkse rower wat ʼn gat in ʼn muur gekap en onder deur ʼn yskas geglip het om by ʼn winkel in te breek, is deur veiligheidskameras betrap.
[Foto’s] Grootste skeepsvaart-skouspel in die wêreld
Die wêreld se grootste skeepsvaart-skouspel word tans in Nederland aangebied.