SANParke maan besoekers om bedag te wees op dié reëls wanneer hulle die wildtuin besoek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "wildtuin"
Groen lig vir nuwe lodge in wildtuin
Die bou van ʼn nuwe luukse lodge met 240 beddens in die Krugerwildtuin is finaal goedgekeur.
Drie sterf in ongeluk in wildtuin
Drie mense is dood en talle beseer nadat ’n taxi tussen Shingwedzi en Mopani in die noorde van die wildtuin omgeslaan het.
Kitsvloede in wildtuin
Talle paaie en laagwaterbrûe in die Krugerwildtuin is gesluit nadat swaar reën kitsvloede veroorsaak het.
Op Vlerke: ʼn Wildtuin in ons agterplaas
Vir ’n hele ent anderkant die Nwatinwambu-rivier, op pad na Onder-Sabieruskamp, is die veld redelik rustig. In ’n stadium gewaar ons ’n klein luiperdskilpadjie wat oor die pad beur, en waar die pad teen die Sabierivier verbyloop, staan ’n klipspringer op ʼn groot klip.
[Foto’s] Ongewone besigtigings in die Krugerwildtuin
“Daar is niks soos die opwinding wat mens ervaar as jy om die draai gery kom in die Wildtuin en daar staan ‘n klomp motors opgehoop nie…” skryf Marianne.
Luiperdaanval: Gids het nie fouteer nie
“Dit is baie jammer dat die voorval plaasgevind het in die teenwoordigheid van gaste en dat die luiperd van kant gemaak moes word.”
Kwotas geld vir wildtuin-dagbesoekers
Mense wat van plan is om oor die Paasnaweek die Krugerwildtuin te besoek moet daarop let dat streng toegangskwotas ingestel is.
Renosters gaan nie nou skuif nie
SANParke het Saterdag bevestig dat renosters nie vanjaar uit die Kruger-wildtuin geskuif kan word nie.
Bosveld-wegbreek om die draai van Pretoria
Dinokeng Wildreservaat is 60 minute se ry vanaf Johannesburg (Rust de Winter-afdraai op die N1 net anderkant Pretoria) geleë en bied jou alles wat jy in die wildtuin kan kry, op ʼn kleiner, kompakter skaal. 18 500 hektaar om presies te wees.
Foto’s: Olifant keer toeriste se motor om in wildtuin
‘n Olifant het Donderdag toeriste se motor by die Sable-dam in die Krugerwildtuin omgegooi.
Video: Konsessierestaurante by wildtuin-ruskampe
Takke van bekende restaurante het ná ‘n tenderproses hulle deure in verskeie nasionale parke oopgemaak.
Tweede wildtuin-olifant vir sy tande gestroop
Die Kruger-wildtuin het Donderdag gesê ʼn tweede olifant is in die Pafuri-streek van die wildtuin vir sy tande gestroop.
Wildtuin wil dalk renosters skuif
SANParke het Sondag ontken dat die Kruger-wildtuin 500 van sy renosters uit die park wil skuif en aan privaatkopers wil verkoop.
Twee ‘renosterstropers’ in wildtuin doodgeskiet
Twee vermeende renosterstropers is Donderdag tydens ‘n skietgeveg met wildbewaarders by Krokodilbrug in die Krugerwildtuin doodgeskiet.
11 stropers in die wildtuin doodgeskiet
Elf renosterstropers is al sedert die begin van die jaar in die Kruger-wildtuin doodgeskiet, het SANParke Dinsdag gesê.
Video: Rooibok ontvlug jagluiperd deur binne-in voertuig te spring
Twee jagluiperds het ʼn trop rooibokke in die Kruger-wildtuin gejaag toe een vreesbevange bok toevlug in ʼn motor gesoek het.