ʼn Video van ʼn man wat in ʼn kind se eetstoeltjie vassit, versprei soos ʼn veldbrand op sosiale media.
Lees meerAlles vir Saterdag 23 Augustus 2014
Renosters gaan nie nou skuif nie
SANParke het Saterdag bevestig dat renosters nie vanjaar uit die Kruger-wildtuin geskuif kan word nie.
Vermiste kop van moordslagoffer opgespoor
Die polisie in KwaZulu-Natal het die vermiste kop van ʼn vrou, wat vroeër in Chatsworth vermoor is, opgespoor.
R699-skema: Eienaar wil WesBank vir R20 miljard dagvaar
Albert Venter, eienaar van Satinsky 128, die maatskappy wat in die hof gedaag word oor die R699-motorverkoopskema, wil WesBank vir R20 miljard dagvaar, het Beeld Saterdag berig.
60 vas in JHB oor dronkbestuur
Altesaam 60 motoriste is Vrydagaand in Johannesburg vir dronkbestuur in hegtenis geneem.
Organiseerder vir Namaquafees gesoek
Daar is nog steeds geen duidelikheid of die Namaquafees teen die einde van Oktober in Vredendal in die Wes-Kaap gaan plaasvind nie.
All Blacks verniel Wallabies met ses drieë
Die All Blacks was Saterdag op hul verwoestende beste in hul 51-20-sege oor die Wallabies op Eden Park in Auckland. Hulle het hiermee die Bledisloebeker met styl behou.
Sewe in hof oor brand by Pongola-kerk
Sewe mense wat glo ʼn brand gestig het by ʼn kerk in Pongola in KwaZulu-Natal, het Vrydag in die dorp se landdroshof verskyn.
Video: Toertjies met tafeltennisballetjies
Andrew Borys en sy vriend, Sung Woo Baek van BBsDoingNothing doen ongelooflike toertjies in hierdie video met tafeltennisballetjies.
Vermiste Cradock-juffrou se liggaam opgespoor
Die liggaam van die vermiste onderwyseres van Cradock, Theresa Buys, is Vrydagmiddag in die Visrivier opgespoor.
Diamant-sindikaat oopgevlek
ʼn Aantal sakelui wat glo deel was van ʼn diamantsmokkelsindikaat, is Vrydag in Kimberley in die Noord-Kaap in hegtenis geneem.
Borgtog vir vier wat glo horings steel
Vier mans is Vrydag op borgtog van R20 000 elk vrygelaat ná die diefstal van 112 renosterhorings uit die kluis van die Mpumalanga-toerisme-en-parke-agentskap (MTPA).
18 beseer in Hartswater-ongeluk
Een persoon is dood en 18 beseer tydens ʼn trompop botsing op die N18 in Hartswater in die Noord-Kaap.
BFN-fietsryer dood toe hy motorfiets tref
ʼn Fietsryer is Vrydag in Bloemfontein dood nadat hy ʼn motorfiets getref het.
Gedagte vir die dag: Moenie bang wees nie
Deut 1:21 – Kyk, die Here julle God stel die land tot julle beskikking. Trek in, neem dit in besit soos die Here die God…