Daar is nog steeds geen duidelikheid of die Namaquafees teen die einde van Oktober in Vredendal in die Wes-Kaap gaan plaasvind nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Huisgenoot Namaquafees"
Onsekerheid of Namaquafees voortgaan
Die Matzikama-munisipaliteit kon nie Vrydag bevestig of die Huisgenoot Namaquafees inderdaad gekanselleer is na beweerde onmin oor Steve Hofmeyr se beplande optrede by die fees nie.