Die Addo-olifantpark in die Oos-Kaap bied ʼn beloning aan nadat 36 jakkalse en twee kraaie vergiftig is.
Lees meerAlles vir Vrydag 22 Augustus 2014
OVK waarsku oor deregistrasie
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Vrydag gesê hy het 21 politieke partye gewaarsku om weer voor 29 Augustus te registreer.
Hotazel-vrou het glo haar man vermoor
ʼn 25-jarige vrou van Hotazel in die Noord-Kaap is in hegtenis geneem in verband met die moord op haar 49-jarige man.
Plankton buite Internasionale Ruimtestasie ontdek
Lewende plankton aan die buitekant van die Internasionale Ruimtestasie het, saam met twee ander onlangse ontdekkings, die kanse verhoog dat lewende organismes ook elders in ons sonnestelsel te vinde is.
Vermeende plaasaanvallers na hooggeregshof verwys
Twee mans van Mpumalanga wat glo boere in Malelane tydens plaasaanvalle geteister het, se saak is na die Pretoriase hooggeregshofsitting in Nelspruit verwys.
Sterftes in DRK glo nié ebola
Altesaam 13 mense is sedert 11 Augustus weens ʼn onbekende koors dood in die DRK, het dié land se minister van gesondheid gesê.
Video: Skoolmeisie geskors oor “bless you” ná nies
Kendra Turner is vir ‘n ruk lank uit die skool geskors nadat sy vir ‘n medeleerling wat genies het, “bless you” toegewens het.
Video: 50 000 bye in vrou se huis
ʼn Vrou van New York in Amerika het 50 000 bye in haar huis se dak ontdek.
Bokke teen die Poema-‘boelies’ in Salta
‘Boeta, vandag is dit bul teen bul – soos die ou jong vuis-in-die lug gesê het toe die weerlig die bottel vaaljapie uit sy arms slaan.’
Onsekerheid of Namaquafees voortgaan
Die Matzikama-munisipaliteit kon nie Vrydag bevestig of die Huisgenoot Namaquafees inderdaad gekanselleer is na beweerde onmin oor Steve Hofmeyr se beplande optrede by die fees nie.
Polisie skiet vyf rowers dood
Die polisie het Vrydag vyf transitorowers in Bloemfontein in die Vrystaat doodgeskiet.
Gedig: Om boer te wees
“O om boer te wees wat werk met sy hande in die son…” WEG Louw se treffende gedig.
Rooftog by Centurion Mall
Die iStore-winkel in Centurion Mall in Gauteng is Vrydag van meer as R1 miljoen se goedere beroof.
Durban-metropolisielid skiet glo vriendin dood
ʼn Lid van die eThekwini-metropolisie is in Durban in hegtenis geneem in verband met die moord op sy vriendin.
Redakteursbrief: Hoe groet mens ʼn mens?
Gewoonlik is ʼn afskeid ʼn hartseer gedoente en ons almal vermy dit sover ons kan. Tensy ons toeskouers is en ons nie die persoon van wie afskeid geneem word, persoonlik ken nie, skryf Susan Lombaard.
Wallabies wil All Black-spook troef
Dis ’n paradoks: Verlede week se nat gelykop-Bledisloestryd in Sydney tussen die Wallabies en All Blacks het almal hoog en droog gelaat. Die groot verwagting is nou dat die stryd op Eden Park daarvoor moet vergoed.
Bosveld-wegbreek om die draai van Pretoria
Dinokeng Wildreservaat is 60 minute se ry vanaf Johannesburg (Rust de Winter-afdraai op die N1 net anderkant Pretoria) geleë en bied jou alles wat jy in die wildtuin kan kry, op ʼn kleiner, kompakter skaal. 18 500 hektaar om presies te wees.
Springs-gruwelsaak uitgestel vir regsverteenwoordiging
ʼn Egpaar van Springs in Gauteng wat glo hul vyf kinders jare lank gevange gehou en hulle aangerand het, het Vrydag vlugtig in die Springs-landdroshof verskyn.
Zuma se seun in die hof
Die geregtelike ondersoek om te bepaal of pres. Jacob Zuma se seun Duduzane aanspreeklik gehou kan word vir ʼn noodlottige taxi-ongeluk, is Vrydag in die Randburgse landdroshof uitgestel.
Nuwe vrystellings: 22 Augustus 2014
Hier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat onlangs tot radiostasies se speel- en/of trefferslyste toegetree het en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top…