Dié siekte kan ook dodelik vir vee wees, wat in die meeste gevalle slegs draers is wat mense kan aansteek en daarom moet veeboere hierdie bedreiging nie ligtelik opneem nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kongo-koors"
Talle gemonitor ná boer (37) aan Kongokoors sterf
Een bevestigde geval van Kongokoors word volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) as ’n uitbreking van die siekte geklassifiseer.
Sterftes in DRK glo nié ebola
Altesaam 13 mense is sedert 11 Augustus weens ʼn onbekende koors dood in die DRK, het dié land se minister van gesondheid gesê.
Dalk ebola in DRK
Verskeie mense is in die Kongolese provinsie, Équateur, oorlede nadat hulle simptome soos dié van ebola opgedoen het.
Vrou met Kongo-koors in W-Kaap-hospitaal
Die vrou wat vir Kongo-koors by die Medi-Clinic Vergelegen in Somerset-Wes in die Wes-Kaap behandel word, is ʼn geïsoleerde geval, het hospitaalbeamptes Sondag gesê.
Mpuma-boer het Kongo-koors
ʼn Boer van Mpumalanga wat Kongo-koors opgedoen het, is nie ʼn gevaar vir die publiek nie, het die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes Maandag gesê.