ʼn Lid van die eThekwini-metropolisie is in Durban in hegtenis geneem in verband met die moord op sy vriendin.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "beampte"
SA-beampte afgedank na hy glo dronk was by blommeskou
ʼn Senior Suid-Afrikaanse beampte is afgedank nadat hy glo onder die invloed van alkohol by die bekende Chelsea-blommeskou in Londen opgedaag het.