Anisha en Joey van Niekerk se vier moordenaars is Donderdag onder meer lewenslange tronkstraf opgelê.
Lees meerAlles vir Donderdag 15 Oktober 2020
Senekal-man hoor dán van hooggeregshof
André Pienaar het hom tot die hooggeregshof in Bloemfontein gewend in ʼn poging om op borgtog vrygelaat te word.
Klag teen polisieman wat glo aanrand gewysig
Die polisiebeampte was veronderstel om reeds vandag in die hof te verskyn.
Oor die hoendertand, paradoks in jou wynglas
Van Hoendertande Pinot Noir en Bloedklip Malbec tot Kluisenaar Chenin Blanc. Klink gerus ʼn glasie op dié eg-Afrikaanse wynname en -etikette.
Agrizzi in hospitaal opgeneem
Agrizzi het intussen ’n aansoek om verlof tot appèl ingedien nadat sy aansoek om borgtog Woensdag afgekeur is.
ToekomsVenster: Die Lam, later die Leeu
Wat die wêreld nou nodig het is ʼn Lam nie ʼn Leeu nie. Iemand wat dienswillig, opofferend en sorgsaam is.
Polisiehoë geskors midde blouligskandaal
Nóg ’n polisiebeampte is pas geskors vir haar beweerde betrokkenheid by korrupsie.
Ons Franse kasteel: ‘Doen jou beste, maar bowenal geniet dit!’
Kleur die bladsye van jou lewe se inkleurboek in, laat die son deurbreek en jou vrese wegbrand, skryf Sunita McDonald uit Frankryk.
Afrika se ekonomiese herstel ‘lê in landbou’ – Didiza
Didiza het gesê dat plattelandse vroue ten spyte van die Covid-19-pandemie steeds veerkragtig is en kos op hul gesinne se tafel sit.
Daling in brandstofprys verwag
Die rand-dollar-wisselkoers en internasionale oliepryse werk tot dusver in Suid-Afrika se guns.
Bottas: ‘Ek glo ek is beter as Hamilton’
“Ek doen nie die politieke ding nie; ek is net mal daaroor om aan wedrenne deel te neem.”
Luister in 3 minute: Nog ’n ekonomiese regrukplan op die kaarte
In vandeesweek se uitgawe van “3 Minute, 3 Sake” gesels Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, oor onteiening, Nersa en die jongste ekonomiese regrukplan.
Geen voorraad vir drankwinkels wat regulasies verontagsaam
“Indien ’n handelaar nie die regulasies nakom nie en hul lisensie verloor, is ooreengekom dat ons sal ophou om aan hulle te lewer.”
Virtuele beroepsvoorligting vir gr. 11’s en 12’s aangebied
“Met hierdie konferensie hoop Akademia dat ons kan help om onsekerhede sommer vroegtydig al op te klaar.”
Senekal: IRV gaan gemeenskapsveiligheidshandves bekendstel
“Dit is egter nou nie net die tyd vir eerlike, oop en redelike besprekings oor kwessies wat alle Suid-Afrikaners verenig nie; ons het ook praktiese oplossings nodig.”
Verlenging van ramptoestand ‘blatante magsvergryp’
“Sowat 40 mense sterf daagliks op die land se paaie, maar ons gee nie die regering buitengewone magte om ons padnetwerk te sluit nie.”
Literator Ampie Coetzee sterf
Ampie Coetzee, ʼn letterkundige en emeritusprofessor in Afrikaans-Nederlands aan die Universiteit van die Witwatersrand en die Wes-Kaap, is op 15 Oktober in die ouderdom van 81 dood.
Navalny-vergiftiging: Sanksies teen Russiese hooggeplaastes
Die hooggeplaastes word onder meer nou verbied om na die EU te reis.
Video: Miljoene lag vir dié akrobatiese kameelperd
“Ek het nog altyd gewonder hoe ʼn kameelperd gras eet.”
Gesogte toekenning wink vir Pieter-Steph
Du Toit is ongetwyfeld een van die bestes ter wêreld en die vertoonkas in sy huis behoort al te kreun onder die gewig van al sy toekennings.