Die DA wil sekerheid hê oor die stoor van entstof te midde van beurtkrag.
Lees meerAlles vir Donderdag 14 Januarie 2021
Vlugte na Skukuza-lughawe opgeskort
“Vlugte na Skukuza-lughawe word tot 28 Januarie opgeskort.”
KZN voor stok oor min Covid-inligting
Die KwaZulu-Natalse gesondheidsdepartement is Donderdagoggend deur parlementslede voor stok gekry omdat provinsiale amptenare en politici se inligting oor hul hantering van die koronavirus te skraps is.
Twee vas wat glo derduisende rande se diesel steel
Altesaam 11 425 liter diesel, met ʼn geskatte waarde van R142 000, was reeds vanuit die pypleiding in ʼn tenk oorgetap.
Skole open dalk twee weke laat
Motshekga het Vrydagoggend se mediakonferensie belê na omvangryke vergaderings met verskeie rolspelers in die onderwys, en te midde van kommer oor haar eie gesondheid.
Meiringspoort weer vir verkeer oopgestel
Instandhoudingspanne werk onverpoos om die pad op te ruim.
Gevaarligte flikker oor koronavirus in Limpopo
Gevaartekens is besig om in Limpopo uit te slaan oor die provinsie se hantering van die koronavirus.
Ivermektien: ‘Dit werk,’ sê Covid-19-pasiënte
Verskeie belangegroepe is tans besig met aansoeke om dié middel vir die behandeling van Covid-19 te gebruik.
Ivermektien: AfriForum se regspan oorweeg regstappe
Daar was die afgelope maand toenemende oproepe op Suid-Afrika se regulatoriese owerhede om die gebruik van ivermektien vir die behandeling van Covid-19 te oorweeg.
Video: Stappe teen beampte wat drank in polisievoertuig karwei
ʼn Hoëvlakondersoek na die voorval is reeds afgehandel.
Damme vol, sluise in Namibië oopgemaak
Namibia Wildlife Resorts (NWR) het Dinsdag gesê die swaar reën het blitsvloede in die riviere veroorsaak wat hewige skade aan die oord en kampterrein veroorsaak het.
Honderde duisende rande se fietse teruggevind ná rooftog
Nog twee verdagtes word gesoek in verband met ’n rooftog by ’n Kaapse fietswinkel.
Swaar straf vir Zimbabwiër wat springstof smokkel
“Die polisie het 590 eenhede springpatrone ter waarde van R168 000 in die taxi gevind.”
Kruger-kinderhuis vra hulp vir skoolbehoeftes
“Elke ouer weet wat die behoeftes en vereistes van ʼn nuwe skooljaar inhou. Ons funksioneer soos enige ander gesin, die enigste verskil is ons het 126 kinders om te versorg.”
Jong vrou in hospitaal ná spoegkobra pik
“Woensdagmiddag het haar toestand begin versleg en toe het ek met haar deurgejaag Pretoria toe.”
Marc Player steeds ontevrede met pa se toekenning
“Dit is nog nie te laat om die presidensiële medalje van vryheid met dankbaarheid terug te gee en ’n mate van eer, waardigheid en selfrespek te behou nie.”
‘Menslike oorskot’ toe eintlik ʼn aartappel
Polisiebeamptes het glo lekker gelag oor die voorval, maar die vrou se waaksaamheid geloof.
Kia teen Renault: Wie kraai koning?
Ons vergelyk Renault se Duster met Kia se Seltos.
Navalny keer naweek terug na Rusland
Die Russiese opposisieleier, Alexei Navalny, was die afgelope vyf maande in Duitsland waar hy sedert ’n beweerde aanslag op sy lewe behandeling ondergaan het.
Podlitiek: Washington onbeskof, verkiesing met verlof, Covid-19-entstof?
Hierdie week word geloer na die stand van verkiesings in Suid-Afrika, gevolg deur vrae oor die Covid-19-entstof se aankope, en die impak van die huidige onsekerheid in die VSA kom ook onder die loep.