Tydens Naseem Slamang se hofverskyning Donderdag het die hof gehoor dat hy drie vorige veroordelings en ʼn hangende saak teen hom het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "grypvideo"
Man wat kind gryp ‘nié mensehandel’
Die voorval aan die Wes-Rand het tog die polisie se aandag opnuut op ontvoering en mensehandel gerig.
‘Held’ vertel van oomblik toe dogtertjie gegryp word
“Ek het eers gedink die man kom om ’n selfoon of ’n sak te steel. Ek het nie vir ’n oomblik gedink die man kom om die klein dogtertjie aan te val, leed aan te doen of om haar te ontvoer nie.” Die verdagte se naam is intussen bekend nadat hy in die hof verskyn het.
Man in hof ná hy kind glo probeer gryp
Die voorval het intussen heelwat bespiegeling uitgelok.
Video: Chaos toe man kind probeer gryp
“Dit was gek.”