Connie Luyt, skrywer van ‘Lang skaduwees oor Afrika’ en ‘Reën oor die Serengeti’, se jongste roman ‘Waar onthou begin’ ondersoek die rol wat ’n mens se geheue en herinneringe speel.
Alles vir Dinsdag 15 September 2020
Trump dreig Iran met vergelding oor beweerde moordkomplot
Die Amerikaanse president het gereageer op ʼn beweerde Iranse komplot om die VSA se ambassadeur in Suid-Afrika, Lana Marks, te laat vermoor.
Resep: Halfmaantjies
Hierdie resep kom uit “Suidooster” se nuwe resepteboek “Suidooster-kombuis”.
Vyf vas wat glo met noodsaaklike infrastruktuur peuter
Die verdagtes is tydens twee afsonderlike voorvalle in hegtenis geneem waar daar glo koper- en elektriese toevoerkabels gesteel is.
Vandag se sportnuus
Wayde uiteindelik vandag weer in aksie op die internasionale verhoog.
Drie wenke teen velveroudering
Dit is die moeite werd om plek te maak in jou badkamerkassie vir hierdie drie teenverouderingsmiddels.
Verbruikersake: Wanneer jou vakansie van die baan is
Verbruikers wat uitgesien het na oorsese vakansies ná die afsonderingstyd sit nou met die hande in die hare. Ina Opperman het gaan kyk wat jou opsies is.
Alexei Navalny toon tekens van beterskap
Laboratoriums in Frankryk en Swede het intussen bevestig dat die Russiese opposisieleier met Novichok vergiftig is. Al meer antwoorde word van Rusland geëis, maar Poetin swyg.
Pa in hof oor dogtertjie se verkragting
Die kind se ma het die oggend vroeg opgestaan om in die tuin te gaan werk.
Kleuter kritiek ná hond hom aanval
Die seuntjie het volgens paramedici ernstige beserings tydens die aanval opgedoen.
Covid-19-statistieke: Minder as 1 000 nuwe gevalle in SA
Die meeste aktiewe gevalle Covid-19 in Suid-Afrika is steeds in Gauteng.
Gedagte vir die dag: Swaarkry kan ’n wins wees
In elke moeilikheid bemoedig Hy ons. Daarom kan ons ook ander bemoedig wat in allerlei moeilikhede verkeer. Ons kan hulle bemoedig met dieselfde bemoediging waarmee God ons bemoedig. (2 Korintiërs 1:4)