Minister Aaron Motsoaledi moes Dinsdag pa staan en verskeie vrae beantwoord omtrent die Bushiri’s se vlug landuit.
Lees meerAlles vir Dinsdag 17 November 2020
Rower deur makkers agtergelaat, vasgetrek
Die winkelassistent wou egter nie bes gee nie en twee van die verdagtes het by die winkel uitgehardloop – sonder hul derde makker.
Geen kommer oor Koeberg ná aardskudding
Die Koeberg-kragsentrale is ontwerp om veel erger aardskuddings te weerstaan as dié een van Dinsdagoggend.
Tuinroete nou brandpunt vir Covid-19
Daar heers veral kommer oor George, Knysna en Bitou.
ToekomsVenster: Die mense staan voor ’n keuse
Wie glo is gered en word nie veroordeel nie.
Honda wys sy splinternuwe B-segment kruismodel
Die ontwerp is oulik, netjies en pure Honda en die binneruim is grootliks geleen by die Jazz.
Video: Bakkie erg beskadig toe trekkerband ontplof
ʼn Beampte van ʼn veiligheidsmaatskappy was besig met ʼn patrollie in die gebied toe hy skielik ʼn ontploffing gehoor het.
Twee mynwerkers soek ná voorval by sinkmyn
Agt mynwerkers is reeds na veiligheid gebring.
Agt maande oue baba sterf ná aanranding
Die baba het kopbeserings, inwendige beserings, kneusplekke en bytmerke opgedoen voor sy dood.
‘Suidooster’ vier verjaardag met skenking aan kinderhospitaal
Die waarde van dié skenking is sowat R1 miljoen.
‘Die Boekklub’ kom terug
“Dit is ’n verhaal van hoop, wanneer die nag skynbaar op sy donkerste is, maar, die son breek altyd deur die wolke en skyn oor Merweville en sy mense.”
Liggaam in rivier naby Bloemfontein gevind
Die man kon nog nie geïdentifiseer word nie.
BMW F 900 R – Gemanierde kaalfiets
Een eienskap van die F 900 R wat my egter die grootse plesier verskaf het, was die enjin se klank.
Brackenfell: Beroep op polisie én kalmte
“Dit is duidelik ʼn poging om die skool te intimideer en maak inbreuk op die regte van leerders wat eksamen skryf, veral ons matrieks.”
Vermoorde Philippi-tiener ook verkrag
Die meisie se naakte liggaam is op 20 Junie in ʼn grasveld gevind.
Skaak-meester geniet Rafa se spel die meeste
“Ek het nog altyd gesê dat as sportliefhebbers my met ’n ander sportman wil vergelyk, sal ek dit verkies as hulle dit met Nadal doen – veral wat sy aggressie betref.”
VSA: Nou éérs ’n stryd tussen linkse globalisme en Trumpisme
Hoe dit ook al sy, al wat in die pad staan van die VSA se snelle beweging na linkse globalisme en sosialisme, is Trumpisme. Die veldslag is dalk (amper) verlore, maar die stryd is nog lank nie verby nie.
Kommer oor trosuitbrekings in Oos-Kaap
Die provinsie het op ʼn week-tot-week-grondslag ʼn styging van 50% in bevestigde Covid-19-gevalle gehad.
Meer as 1 500 by metro ontvang bedrieglik toelae
Meer as 1 500 van dié metro se werknemers het op ’n bedrieglike wyse die spesiale Covid-19-toelaag van R350 of ander maatskaplike toelae ontvang.
Resep: Banananoffies
ʼn Heerlike somer-bederfie langs die swembad.