“Die gebrek aan voldoende polisievoertuie belemmer die dienslewering van die polisie.”
Alles vir Dinsdag 17 November 2020
Seun gesteek in bakleiery by Germiston-skool
Dit is minstens die tweede gewelddadige voorval by ʼn Gautengse skool die afgelope week.
Boek: ‘Lotta se lewe 11: Slange en hansworse’
In ‘Lotta se lewe 11: Slange en hansworse’ moet Lotta se klas ’n verskeidenheidskonsert hou. Sal Lotta se hansworsstreke goed genoeg wees sodat sy nie haar naam met ʼn plank slaan nie?
Vandag se sportnuus
Marcell Coetzee onderstreep sy waarde met vier drieë in groot Ulster-sege.
Potch-rugbylegende vermoor: Drie sibbe weer in hof
Een van die broers het intussen sekere erkennings gemaak oor die moord op Sias Willemse.
Madonsela pak Tafelberg om studente te help
“Die probleem raak veral studente van die verlore middelgroep en studente uit arm werkersklasagtergronde wat nie meer vir NSFAS-befondsing kwalifiseer nie; dikwels om redes buite hul beheer.”
Skolier met vuurwapen by skool betrap
Polisiebeamptes van Bethelsdorp in die Oos-Kaap het Maandag omstreeks 12:00 dadelik reageer op inligting dat ʼn skolier moontlik in besit is van ʼn vuurwapen.
Twee witrenosters in Hoedspruit gestroop
Die twee karkasse is Maandag in ʼn wildreservaat in Hoedspruit gevind.
Durban-stadsbestuurder oortree streng borgtogvoorwaardes
Die borgtogvoorwaardes hou verband met sy beweerde rol in die sowat R500 miljoen-tenderskema wat tot die “herontplooiing” van die voormalige burgemeester, Zandile Gumede, gelei het.
Man terug in hof wat versuim om versekeringsbedrog te betaal
Hy het moedswillig omvattende skade aan sy BMW aangerig om die eis in te dien en Santam te bedrieg ná hy enjinprobleme met sy motor ondervind het.
Nóg ʼn skudding tref Kaapstad
Nóg ʼn aardskudding het Kaapstad Dinsdag in die vroeë oggendure getref.
Jongste Covid-19-statistieke bekendgemaak
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Maandagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Hoop beskaam nie
Ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk, en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop; en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is. (Romeine 5:3-5)