Marié het ook ʼn bottel peperduur sjampanje se prop laat skiet en vir Mel sopnat gespuit daarmee.
Lees meerAlles vir Donderdag 27 Oktober 2022
‘Blade moet eerder bedank ná NSF-skandaal’
“Almal wat verantwoordelik is vir die growwe wanbestuur van die NSF en die verkwisting van R2,5 miljard moet aanspreeklik gehou word.”
Ma dalk uitgelewer oor oorskot in tasse
Die tasse is saam met ʼn stooreenheid in die suide van Auckland in Nieu-Seeland opgeveil.
Jhb tref voorbereidings teen moontlike terreur
Sigbare polisiëringshulpbronne is in Sandton ontplooi en die nodige maatreëls is in plek gestel.
Koebaai kaderontplooiing met nuwe beleid
Die DA sê dit is die eerste keer in ons demokratiese geskiedenis dat só iets gebeur.
Terreurwaarskuwing is ‘betreurenswaardig’, sê Ramaphosa
“Dit is jammer dat ʼn ander regering só waarskuwing uitgereik het en paniek gesaai het onder ons mense.”
Video: Nuwe seisoene by spoggerige Kansa-tee gevier
Maroela Media het vir die eerste keer ’n eie tafelkategorie, “My Erfenis”, gehad.
ToekomsVenster: Liewe Jesus is vir kinders
Maar Hy is en bly God, Vader, Seun en Heilige Gees.
Foto’s: Pretoria Boeremark, ʼn opwindende 30 jaar later
“Dit was ʼn skrikwekkende ervaring. In tien dae moes ons die stuk grond van ʼn ou lusernland tot ʼn mark ontwikkel.”
Rennie kies Hooper teen Skotland
“Ons is baie opgewonde dat Michael weer speel. Sedert sy terugkeer tot die spanopset het hy ongelooflike bydraes óp en lángs die veld gelewer.”
Moenie te vinnig bly raak oor e-tol
Dit VF Plus meen die skuldlas vir e-tol het bloot nou na belastingbetalers verskuif.
Kawasaki Z900 – Beproefde middelgewig
In hierdie klas is daar fietse wat dalk beter verrigting het as die Z900, maar dan boet hulle weer in op prys.
Resep: Hoenderfrikkadelle met perskesous
Hierdie lae GI-hoendergereg is presies wat jou etenstafel nodig het.
Vier kinders versmoor in ou kar
ʼn Familielid het die kinders se lewelose liggame laatmiddag in die motor aangetref.
Die Temba-dilemma duur voort
In sy laaste ses pogings met die wilgerlat het Temba Bavuma vir beurte van 0, 0, 3, 8, 2* en 2 gesorg.
Krugersdorp: Alle verkrag-aanklagte gelos
Ná drie maande is die DNS-monsters in die saak verwerk en alle aanklagte van verkragting teen die groep van 14 beskuldigdes is laat vaar.
Skok-video nie dié van aangerande melkboer
Beeldmateriaal van ʼn aanranding wat beweer dat die slagoffer ʼn melkboer van KwaZulu-Natal is, doen sedert Donderdagoggend die ronde.
Brittanje waarsku ook oor terreur in SA
Volgens die Britse regering kom die grootste bedreiging van ekstremiste met bande met Daesh en het dié land se regering sy burgers aangeraai om groot skares oor die naweek te vermy.
Wêreld se ‘vuilste man’ sterf in Iran
Hy het vir meer as 50 jaar lank nie gebad of gestort nie.
Novak wil vonkelwynproppe in Parys laat klap
Ná twee agtereenvolgende oorwinnings – in Israel en Kazakstan – loop Novak Djokovic se tennis-selfvertrouebeker oor aan die vooraand van die Parys-meesterstoernooi.